For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Marondera.

Marondera

Marondera

(vroeër Marandellas)
Leuse(s): 
"Floreat Marondera" (May Marondera Flourish)
Marondera is in Zimbabwe
Marondera
Marondera
Koördinate: 18°11′0″S 31°33′0″O / 18.18333°S 31.55000°O / -18.18333; 31.55000
LandVlag van Zimbabwe Zimbabwe
ProvinsieMasjonaland-Oos
Dorp1913
Stad1943
Stad1982
Bevolking
 • Totaal60 291
TydsoneUTC+2 (SAT)

Marondera is 'n redelike groot dorp in die provinsie Masjonaland-Oos van Zimbabwe met 'n geraamde bevolking in 2007 van 60 291.

Die dorp het tot ongeveer 1982 as Marandellas, 'n verbastering van sy oorspronklike naam, bekend gestaan. Dit is 72 km suidoos van Harare op die hoofpad na Mutare geleë. Die naam is afgelei van die naam van die hoofman van die Zezuru-stam wat eens hier gewoon het. Die dorp is rondom 'n groot sentrale plein aangelê en is redelik boomryk, met 'n aangename klimaat danksy die hoogte bo seespieël.

Van die vernaamste bedrywe in die omgewing is bosbou, beesboedery, suiwelprodukte, graan en tabak, hoewel die landbousektor sedert die jaar 2000 feitlik in duie gestort het vanweë Robert Mugabe se beleid om beslag te lê op plase in wit beheer.

NG gemeente

Die NG gemeente Marandellas is op 1 November 1950 gestig. Die eerste leraar was ds. H.C. de Wet. Voor die kerkgebou opgerig is, is eredienste in 'n Dingaansfeeshuis in een van die gemeente se wyke gehou. By afstigting was hier 270 lidmate oor 400 myl van noord tot suid versprei. Die gemeente het weens die voortdurende afname in die getal lidmate in Zimbabwe in die middel jare 90 met Rusape saamgesmelt om bekend te staan as die NG gemeente Marondera-Rusape. Volgens die amptelike Jaarboek van die Nederduitse Gereformeerde Kerke was die lidmaattal van die verenigde gemeente 62 in 2007.

Bronne

  • Mayhew, Vic (red.), Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa, The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited, Kaapstad, 1980.

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Marondera
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?