Marken
Marken | |
---|---|
Die NG Kerk in Marken | |
Koördinate: 23°35′25.4″S 28°23′6.4″O / 23.590389°S 28.385111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Waterberg |
Munisipaliteit | Mogalakwena |
Regering | |
• Tipe | Plaaslike Munisipaliteit |
Marken is 'n landelike nedersetting in die Limpopoprovinsie in die noorde van Suid-Afrika. Die dorpie lê oos van Lephalale.
Die R561-streeksroete verbind Marken met die Zanzibar-grenspos op die grens met Botswana.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Die inkopiesentrum en vulstasie in Marken
-
'n Uitloper van die Waterberg naby Marken
Sien ook
[wysig | wysig bron]Setel: Modimolle | ||
Thabazimbi | ||
Lephalale | ||
Modimolle–Mookgophong | ||
Bela-Bela | ||
Mogalakwena | Eseldrift • Lyden • Mahwelereng • Matsitsileng • Mokopane (ou Potgietersrus) • Mosesetjane • Sterkwater |
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.