For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Lys van nasionale tale van Indië.

Lys van nasionale tale van Indië

Indiese deelstate volgens mees verspreide tale

Indië het 'n groot verskeidenheid gesproke tale onder verskillende groepe mense. Ten minste 30 verskillende tale, en om en by 2000 dialekte is geïdentifiseer. Die Grondwet van Indië het gestipuleer dat Hindi en Engels die twee tale is vir amptelike kommunikasie vir die nasionale regering. Verder bevat dit 'n lys van 22 geskeduleerde tale. Hierdie tale is geregtig op vereenwoordiging in die Amptelike Taalkommissie, en 'n kandidaat betrokke in 'n eksamen vir die nasionale regeringsdiens het die keuse om die eksamen te skryf in een van hierdie tale.

Soos bepaal, het Engels ophou bestaan as 'n amptelike taal ("on par with Hindi) in 1965, waarna dit bedoel is om voort te gaan as 'n "samewerkende addisionele amptelike taal" totdat die tyd aanbreek dat 'n deeglik aangestelde komitee kan besluit oor die gehele oorgang na Hindi, gebaseer op periodiese hersiening. Alhoewel, as gevolg van proteste van sommige state soos Tamil Nadu waar daar 'n lae aantal Hindi-sprekendes is, word die tweetalige stelsel nog geïmplimenteer. As gevolg van snelle industrialisasie, en 'n bloeiende multinasionale invloed in die ekonomie, bly Engels 'n gewilde en invloedryke kommunikasiemiddel in die regering en in dag-tot-dat besigheid, en stappe om dit te vervang is effektief in die wiele gery.

Amptelike tale (Sentraal administratief)

  1. Hindi
  2. Engels (samewerkende amptelike taal)

Erkende nasionale tale van Indië (Geskeduleerde lys vir amptelike gebruik)

Indiese deelstate waar Hindi amptelike status geniet
Indiese deelstate waar Engels amptelike status geniet
  1. Assamees (amptelike taal van Assam)
  2. Bengaals (amptelike taal van Tripura en Wes-Bengale)
  3. Bodo (amptelike taal van Assam)
  4. Engels (amptelike taal van Nagaland)
  5. Dogri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
  6. Gujarati (amptelike taal van Dadra en Nagar Haveli, Daman en Diu en Gujarat)
  7. Hindi (amptelike taal van Arunachal Pradesh, Andaman- en Nicobar-eilande, Bihar, Chandigarh, Chhattisgarh, Delhi, Haryana, Himachal Pradesh, Jharkhand, Madhya Pradesh, Rajasthan, Uttar Pradesh en Uttaranchal)
  8. Kannada (amptelike taal van Karnataka)
  9. Kasjmiri (amptelike taal van Jammu en Kasjmir)
  10. Konkani (amptelike taal van Goa)
  11. Maithili (amptelike taal van Bihar)
  12. Malayalam (amptelike taal van Kerala en Lakshadweep)
  13. Manipuri (Meitei) (amptelike taal van Manipur)
  14. Marathi (amptelike taal van Maharashtra)
  15. Nepalees (amptelike taal van Sikkim)
  16. Oerdoe (amptelike taal van Jammu en Kasjmir, en ook sommige distrikte in Andhra Pradesh, Delhi en Uttar Pradesh)
  17. Oriya (amptelike taal van Orissa)
  18. Pandjabi (amptelike taal van Punjab, tweede amptelike taal van Delhi)
  19. Sanskrit
  20. Santali
  21. Sindhi
  22. Tamil (amptelike taal van Tamil Nadu en Pondicherry)
  23. Telugu (amptelike taal van Andhra Pradesh)

Ander belangrike tale van Indië

(met meer as 5 miljoen sprekers maar sonder amptelike status)

  1. Angika (taal van suidelike Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  2. Awadhi (soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  3. Bhili (Bhilstam)
  4. Bhojpuri (taal van Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  5. Bundeli (soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  6. Chhattisgarhi (taal van Chhattisgarh, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  7. Gondi (Gondstam)
  8. Hariyanavi (Haryanvi) (taal van Haryana, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  9. Hindoestani ('n kombinasie van Hindi en Oerdoe. Grotendeels gepraat in die Noordelike deel van Indië.)
  10. Kannauji (Kanauji) (taal van Uttar Pradesh, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  11. Kodava, gepraat in die Kodagu distrik van Karnataka
  12. Kutchi (taal van Kutch, 'n streek in Gujarat)
  13. Magahi (taal van suidelike Bihar, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  14. Marwari (taal van Rajasthan, soms beskou as 'n sub-variasie van Hindi)
  15. Tulu (gepraat deur die Tulu-volk van Karnataka en Kerala)

Die Grondwet van Indië lys 18 streekstale.

Sien ook

  • Tale van Indië

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Lys van nasionale tale van Indië
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?