Nagaland
Nagaland | |
---|---|
![]() Kapamodzu in Nagaland | |
![]() Ligging van Nagaland in Indië | |
Koördinate: 25°40′12″N 94°7′12″O / 25.67000°N 94.12000°O | |
Land | ![]() |
Hoofstad | Kohima |
Grootste stad | Dimapur |
Gestig op | 1 Desember 1963 |
Regering | |
• Tipe | Regering van Nagaland |
• Goewerneur | R. N. Ravi |
• Hoofminister | Neiphiu Rio (NDPP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 16 579 km2 (6 401 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 980 602 |
• Digtheid | 119/km2 (310/vk. myl) |
• Rang | 25ste |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike taal | Engels[1] |
Webwerf | www.nagaland.gov.in |
Nagaland (Engels: [ˈnɑːɡəlænd]) is een van die kleiner deelstate in die noordooste van Indië. Die hoofstad is Kohima en die grootste nedersetting is Dimapur. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 2 miljoen en beslaan 'n oppervlakte van 16 579 km².
Verwysings
- ↑ (en) "52nd REPORT OF THE COMMISSIONER FOR LINGUISTIC MINORITIES IN INDIA" (PDF). nclm.nic.in. Ministry of Minority Affairs. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 25 Mei 2017. Besoek op 26 Julie 2019.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nagaland.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) "Nagaland". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Maart 2021.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.