Lata Mangeshkar
Lata Mangeshkar | |
---|---|
Lata Mangeshkar in 2010 | |
Gebore | लता मंगेशकर 28 September 1929 |
Sterf | 06 February 2022 |
Nasionaliteit | Indië |
Beroep | Afspeelsanger |
Ouer(s) | Deenanath Mangeshkar (vader) Shevanti Mangeshkar (moeder) |
Handtekening | |
Lata Mangeshkar (Marathi: लता मंगेशकर bynaam Nagtegaal van Indië; gebore op 28 September 1929 in Indore, Brits-Indië; sterf 6 Februarie 2022 in Mumbai) was 'n bekende Indiese sangeres. Sy kan op die klankbane van talle bollywoodfilms gehoor word, hoofsaaklik in Hindi en Marathi. Sy is een van die weiniges wat 'n Bharat Ratna ontvang het. Sy is ook die sangeres wat die meeste snitte opgeneem het (in die jare tagtig het sy reeds 5 500 liedjies op haar kerfstok gehad).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lata Mangeshkar.
- Lata Mangeshkar in die Internet-rolprentdatabasis
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.