For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Krisjna (rivier).

Krisjna (rivier)

Krisjna
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.
Die Krisjna-kloof naby Srisailam, Andhra Pradesh.

Die stroomgebied van die Krisjna.

Oorsprong Satara-distrik, net suid van Pune, Maharashtra, Indië
Wes-Ghats
Monding Hamsaladeevi, net suid van Vijayawada, Andhra Pradesh, Indië
Golf van Bengale
Stroomgebied Indië
Lengte 1 290 km (800 myl)
Oorspronghoogte 914 m (2 999 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 2 213 m³/s (78 151 ft³/s)[1]
Stroomgebiedopp. 258 948 km² (99 980 myl²)

Die Krisjna (Marathi: कृष्णा नदी Kr̥ṣṇā nadī, Kannada: ಕೃಷ್ಣಾ ನದಿ Kr̥ṣṇā nadi, Telugu: కృష్ణా నది Kr̥ṣṇā nadi) is 'n groot oos-vloeiende rivier in Indië. Die rivier, met 'n lengte van 1 290 km (800 myl), is ná die Indus, Brahmaputra, Ganges, Godavari en Narmada die sesde langste rivier in Suid-Asië. Die Krisjna word in Hindoeïsme as heilig beskou, wat van dié rivier 'n belangrike pelgrimstog vir Hindoes maak.[2] Dié rivier is genoem ná die Hindoegod Krisjna.

Nasa-Satellietbeeld van die Godavari (bo) en die Krisjna (onder) se mondings in die Golf van Bengale

Die Krisjna ontspring in die Wes-Ghats in Wes-Indië, net suid van Pune in die deelstaat Maharashtra, sowat 64 km oos van die Arabiese See. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidoostelike rigting net noord van Kolhapur en bereik later die deelstaat Karnataka, waar dié rivier in 'n oostelike rigting vloei. Daarna bereik die Krisjna die deelstaat Andhra Pradesh, waar dié rivier in 'n wye boog suid van Hyderabad vloei en aansluitend Vijayawada bereik. Nadat dié rivier die Oos-Ghats deurkruis het, mond hy verder suid in 'n wye delta in die Golf van Bengale uit, net suid van die Godavari se monding.

Verwysings

  1. (en) Kumar, Rakesh; Singh, R.D.; Sharma, K.D. (10 September 2005). Water Resources of India (PDF). pp. 794–811. Besoek op 27 April 2019. ((cite book)): |journal= ignored (hulp)
  2. "Krishna River" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 27 April 2019.

Eksterne skakels


{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Krisjna (rivier)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?