For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Keiserlike Seël van Japan.

Keiserlike Seël van Japan

Keiserlike Seël van Japan
Boeg van die slagskip Mikasa

Die Keiserlike seël van Japan (菊花紋章 Kikka Monshō of Kikuka Monshō?, amptelik; 菊の御紋 Kiku no Gomon, populêr; beide letterlik "Adellike Simbool van krisant" of "Keiserlike Seël van Krisant") Word gebruik deur lede van die Japanse Keiserlike familie. Onder die Meijigrondwet word niemand behalwe die Keiser van Japan toegelaat om die Keiserlike Seël te gebruik nie. Elke lid van die Keiserlike familie gebruik dus 'n effens aangepaste weergawe daarvan. Shinto heiligdomme vertoon of die seël, of gebruik dele daarvan in hulle eie embleme.

Die simbool is 'n geel of oranje krisant met swart of rooi buitelyne en agtergrond. 'n Sentrale skyf word omring deur 'n voorste stel van 16 blomblare. 'n Agterste stel van 16 blomblare is half-gespreid in verhouding met voorste stel en is slegs sigbaar aan die rante van die blom. 'n Voorbeeld van die krisant se gebruik kom voor in die wapen van die Orde van die Krisant. 'n Krisant wat in 'n nie-adellike se mon, of tradisionele heraldiese wapen, verskyn sou 17 blomblare hê.

Ander lede van die Keiserlike Familie gebruik 'n weergawe met 14 blomblare, terwyl 'n vorm met 16 enkel-blomblare vir die lede van die Kokkai (parlementslede) se borspelde, ordes, paspoorte, ens gebruik word. Die Keiserlike Seël word ook op die vlae van die keiserlike familie gebruik.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Keiserlike Ordonansie (1926 Taisho 15 Hoofstuk 7) Geargiveer 9 Augustus 2007 op Wayback Machine, Besoek op 11 Januarie 2007
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Keiserlike Seël van Japan
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?