Die laerhuis, of huis van verteenwoordigers (Shūgiin), wat uit 480 lede bestaan.
Die hoërhuis, of huis van raadslede (Sangiin), wat uit 242 lede bestaan.
Die lede van albei kamers van die parlement word regstreeks verkies deur middel van parallelle stemstelsels. Benewens wette uitvaardig, verkies hulle ook die eerste minister.
Die parlement het in 1889 die eerste keer gesit as die Keiserlike Ryksdag. Dit is geskoei op die Duitse Reichstag en die Britse parlement. Die huidige vorm dateer van 1947, toe die naoorlogse grondwet aanvaar is. Daarvolgens is dit die staatsliggaam met die hoogste gesag.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!