For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Jan Peter Balkenende.

Jan Peter Balkenende

Jan Peter Balkenende
Jan Peter Balkenende
Jan Peter Balkenende in 2006

Ampstermyn
22 Julie 2002 – 14 Oktober 2010
Monarg Beatrix
Voorafgegaan deur Wim Kok
Opgevolg deur Mark Rutte

Leier van die CDA in die Tweede Kamer
Ampstermyn
23 November 2006 – 21 Februarie 2007
Voorafgegaan deur Maxime Verhagen
Opgevolg deur Pieter van Geel
Ampstermyn
23 Januarie 2003 – 21 Mei 2003
Voorafgegaan deur Maxime Verhagen
Opgevolg deur Maxime Verhagen
Ampstermyn
1 Oktober 2001 – 11 Julie 2002
Voorafgegaan deur Jaap de Hoop Scheffer
Opgevolg deur Maxime Verhagen

Politieke leier van die CDA
Ampstermyn
1 Oktober 2001 – 9 Junie 2010
Voorafgegaan deur Jaap de Hoop Scheffer
Opgevolg deur Maxime Verhagen

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Mei 1956 (1956-05-07) (68 jaar oud)
Biezelinge, Nederland
Politieke party CDA
Eggenoot/-note Bianca Hoogendijk (1996–hede)
Kind(ers) 1
Alma mater Vrije Universiteit
Religie Protestantisme
Handtekening

Jan Peter Balkenende (gebore 7 Mei 1956 in Biezelinge, provinsie Zeeland) is 'n Nederlandse christen-demokratiese politikus. Hy is 'n lid van die politieke party Christen-Demokratiese Appèl (CDA). Van 1 Oktober 2001 tot 9 Junie 2010 was hy partyleier en van 22 Julie 2002 tot 14 Oktober 2010 Eerste Minister van Nederland.

Voor dit was hy as volksverteenwordiger lid van die Tweede Kamer en professor aan die Vrije Universiteit Amsterdam. Sedert 1 Desember 2010 is hy besonder hoogleraar aan die Erasmus Universiteit Rotterdam en sedert 1 April 2011 ook vennoot by Ernst & Young geword.

Balkenende het geskiedenis en in die regte gestudeer. Hy is getroud en het 'n kind. Hy is lid van die Protestantse Kerk in Nederland.

Die kabinette

[wysig | wysig bron]

Balkenende het vier Nederlandse kabinette gelei: die Balkenende I-kabinet (2002–2003), die Balkenende II-kabinet (2003–2006), die Balkenende III-kabinet (2006–2007) en die Balkenende IV-kabinet (2007–2010).

Op 20 Februarie 2010 het die vierde Balkenende-kabinet sy ontslag aan koningin Beatrix aangebied. Die koalisie van Sosiaaldemokrate, Christendemokrate en een klein Christelike party het geval oor die toekoms van die Nederlandse militêre magte in die Afgaanse provinsie Uruzgan. Daar was oorspronklik beplan om die troepe in Desember 2010 terug te trek, maar die Christendemokrate wil die aanwesigheid verleng. Veral die Sosiaaldemokrate is teen die verlenging gekant.

Na 'n groot verlies by die verkiesings vir die nuwe Tweede Kamer op 9 Junie 2010 het hy as partyleier afgetree.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Voorafgegaan deur
Wim Kok
Eerste Minister van Nederland
2002-2010
Opgevolg deur
Mark Rutte
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Jan Peter Balkenende
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?