For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Tweede Kamer van die Stategeneraal.

Tweede Kamer van die Stategeneraal


Nederlandse politiek
Stategeneraal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koning
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koning
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings

Die Tweede Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Tweede Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Eerste Kamer van die Stategeneraal). Die Tweede Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 150 lede en word regstreeks deur die bevolking verkies. Die voorsitter is Martin Bosma (PVV). Die Tweede Kamer is die belangrikste Kamer. So het die Tweede Kamer die reg om besluite te wysig en in te dien, maar die Eerste Kamer nie.

Die Tweede Kamer van die Stategeneraal
Gebou van die Tweede Kamer

Koalisie

[wysig | wysig bron]

Sedert 2 juli 2024 bestaan die Schoof kabinet, wat deur die PVV, NSC, die VVD en die BBB ondersteun word. As Eerste Minister is Dick Schoof die leier van hierdie kabinet.

Verkiesings

[wysig | wysig bron]

Die laaste verkiesings was op 22 November 2023. Die nuwe Tweede Kamer word op 6 Desember ingesweer.

Die setelverdeling sedert 1956[1] is soos volg (oorspronklike setels):

Party 2023 2021 2017 2012 2010 2006 2003 2002 1998 1994 1989 1986 1982 1981 1977 1972 1971 1967 [2] 1963 1959 1956
Party vir die Vryheid (PVV) 37 17 20 15 24 9
Party van die Arbeid (PvdA) [3] 9 9 38 30 33 42 23 45 37 49 52 47 44 53 43 39 37 43 48 50
GroenLinks (GL) [3][4] 8 14 4 10 7 8 10 11 5 6 3 10 9 6 16 10 9 8 5 7
GroenLinks - Party van die Arbeid (GL/PvdA) 25
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) 24 34 33 41 31 22 28 24 38 31 22 27 36 26 28 22 16 17 16 19 13
Nuwe Sosiaal Kontrak (NSC) 20
Demokrate 66 (D66) 9 24 19 12 10 3 6 7 14 24 12 9 6 17 8 6 11 7
BoerBurgerBeweging (BBB) 7 1
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) [5] 5 15 19 13 21 41 44 43 29 34 54 54 45 48 49 48 58 69 76 75 77
Sosialistiese Party (SP) 5 9 14 15 15 25 9 9 5 2
DENK 3 3 3
Forum vir Demokrasie (FVD) 3 8 2
Party vir die Diere (PvdD) 3 6 5 2 2 2
Staatkundig Gereformeerde Party (SGP) 3 3 3 3 2 2 2 2 3 2 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3 3
ChristenUnie (CU) [6] 3 5 5 5 5 6 3 4 5 5 3 2 3 3 1 2 2 1 1
Volt Nederland (Volt) 2 3
Regte Antwoord 21 (JA21) 1 3
50PLUS (50+) 1 4 2
BIJ1 1
Lys Pim Fortuyn (LPF) 8 26
Leefbaar Nederland (LN) 2
Sentrumdemokrate (CD) 3 1
Algemene Ouere Verbond (AOV) 6
Unie 55+ (U55+) 1
Boereparty (BP) 1 3 1 7 3
Demokraties-Sosialiste 1970 (DS'70) 1 6 8
Rooms-Katolieke Party Nederland (RKPN) 1
Nederlandse Ondernemers Party (NMP) 2
Totaal 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150 150

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. In 1956 het die Tweede Kamer van 100 na 150 setels uitgebrei.
  2. Die verkiesings van 1967 markeer die einde van die Versuiling.
  3. 3,0 3,1 PvdA saam met GL in 2023
  4. GroenLinks bestaan sedert 1990. Die party is uit vier linkse partye gevorm.
  5. Die Christen-Demokratiese Appèl bestaan sedert 1980. Die party is uit drie Christelike partye gevorm.
  6. Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit twee Christelike partye gevorm.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Tweede Kamer van die Stategeneraal
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?