For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Jacques Rogge.

Jacques Rogge

Jacques Rogge
Jacques Rogge
Jacques Rogge in 2014

8ste President van die Internasionale Olimpiese Komitee
Ampstermyn
16 Julie 2001 – 10 September 2013
Voorafgegaan deur Juan Antonio Samaranch
Opgevolg deur Thomas Bach

Ampstermyn
10 September 2013 – 29 Augustus 2021
President Thomas Bach
Voorafgegaan deur vakant, laaste keer beklee Juan Antonio Samaranch (2010)

Persoonlike besonderhede
Gebore (1942-05-02)2 Mei 1942
Gent, België
Sterf 29 Augustus 2021 (op 79)
Eggenoot/-note Anne Rogge, Gravin Rogge
Kind(ers) Twee seuns
Alma mater Universiteit van Gent
Religie Rooms-Katolieke Kerk

Jacques Rogge (Gent, 2 Mei 194229 Augustus 2021) was 'n Belgiese ortopediese chirurg en sportbeampte. Hy was vanaf 2001 tot 2013 die agtste president van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK). Hy het in Deinze, België gebly.

Hy neem aan die seil-items tydens die Olimpiese Somerspele van 1968, 1972 en 1976 deel. As seiler word hy eenmaal wêreldkampioen en behaal twee keer 'n tweede plek. Hy word sestien keer tot Belgiese kampioen getroon. Verder was hy ook 'n lid van die Belgiese rugbyspan.

Tussen 1990 en 1992 word Rogge verkies tot voorsitter van die Belgiese Olimpiese Komitee. In 1991 word hy 'n volwaardige lid van die IOK.

In 2001 volg Rogge vir Juan-Antonio Markies van Samaranch op as voorsitter van die IOK. Die eerste Spele wat onder sy voorsitterskap plaasvind was die Olimpiese Winterspele 2002 in Salt Lake City. Tydens die Spele het hy verkies om eerder in die Olimpiese dorp te bly as in 'n vyfsterhotel. As voorsitter kry hy vinnig die bynaam "meneer skoon" vir sy werk teen die gebruik van opkikkers en verbode middels.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Jacques Rogge
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?