For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Houston.

Houston

Houston

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Staat Texas
 Countys Fort Bend
Harris
Montgomery
 Koördinate 29°46′N 95°23′W / 29.767°N 95.383°W / 29.767; -95.383
 Stigting Augustus 1836
 Geïnkorporeer op 5 Junie 1837
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 625,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 13 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 2 304 580[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 505/vk km
 - Metropolitaanse gebied 7 122 240
 Tydsone CST / UTC-6
 - Somertyd CDT / UTC-5
 Klimaat  
 - Tipe Subtropies-vogtig[2]
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 20 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 10,2 / 28,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1 170 mm
 Burgemeester Sylvester Turner
 Amptelike Webwerf houstontx.gov

Houston is 'n stad in die deelstaat Texas (Verenigde State). Dit is die vierde grootste stad van die VSA met 2,3 miljoen inwoners en naas Dallas-Fort Worth een van die twee groot ekonomiese sentrums van Texas. Die metropolitaanse gebied van Houston het 'n bevolking van meer as sewe miljoen.

Houston staan veral bekend vir sy petrochemiese en lug- en ruimtevaartnywerhede. NASA het sy belangrikste kontrolesentrum in die stad opgerig, sodat "Houston" ook die eerste woord geword het wat op die maan gepraat is. Die metropolitaanse gebied van Houston beskik oor die grootste konsentrasie van mediese navorsingsinstitute in die VSA soos byvoorbeeld die Texas Medical Center en een van die besigste Amerikaanse seehawens aan die Golf van Meksiko.

Sam Houston

Met 'n bevolking, wat tussen 1900 en 2005 van 45 000 tot meer as 5,2 miljoen gegroei het, is die metropolitaanse gebied van Houston een van die snelgroeiendste van die VSA. Die agglomerasie strek nou oor tien counties en is die sewende grootste in die land.

Houston is in Augustus 1836 deur die broers Augustus Chapman Allen en John Kirby Allen gestig en is genoem na Sam Houston, die gewilde generaal van die Slag van San Jacinto tydens die Texaanse Onafhanklikheidsoorlog, wie in September 1836 tot die president van die Republiek van Texas gekies is. Die stad is op 5 Junie 1837 geïnkorporeer en James S. Holman het die eerste burgemeester geword. In dieselfde jaar het Houston die hoofstad van die Republiek van Texas geword.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Houston city, Texas, US Census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2009. Besoek op 11 Maart 2013.
  2. Bernhard Mühr: Klimagramme - Houston
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Houston
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?