For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Hanover.

Hanover

Hanover
Hanover is in Noord-Kaap
Hanover
Hanover
 Hanover se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°4′6″S 24°26′23″O / 31.06833°S 24.43972°O / -31.06833; 24.43972
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitEmthanjeni
Stigting1854
Oppervlak
 • Totaal80,77 km2 (31,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 594
 • Digtheid57/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.4%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense46.5%
 • Swart mense49.1%
 • Ander2.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans54.9%
 • Xhosa39.3%
 • Engels1.5%
 • Sotho1.4%
 • Ander2.9%
Poskode (strate)
7005
Skakelkode053
Die NG kerk op Hanover se hoeksteen is op 30 November 1907 gelê. Dit is ontwerp deur William Henry Ford, wat tydens die Anglo-Boereoorlog uit Australië na Suid-Afrika geëmigreer het.
Die ou NG sendingkerkie in die middedorp.

Hanover is 'n klein dorpie waar die N1 en N10 nasionale paaie kruis in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die oorspronklike eienaar, Gert Gouws, het ingestem om sy plaas Petrusvallei te verkoop om 'n nuwe dorp te begin op voorwaarde dat die dorp Hanover (na Hannover in Duitsland) genoem word. Die tweede "n" is weggelaat om die spelling minder Duits en meer Engels te maak. Die naaste groot dorpe is De Aar, Colesberg en Middelburg, Oos-Kaap. Die dorpie lê presies halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, asook so te sê ewe ver van Upington en Oos-Londen of Port Elizabeth.

Die bekende skryfster Olive Schreiner en haar man, Samuel Cronwright, het van 1899 tot 1907 op Hanover gewoon. Hy was destyds eers lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering vir Colesberg en later vir Beaufort-Wes. Schreiner het Hanover aanvanklik beskryf as "one of the prettiest and nicest villages" wat sy al gesien het, maar omdat sy tydens die Tweede Vryheidsoorlog onder militêre toesig geplaas is, het omstandighede op die dorpie vir haar baie moeilik geword. Cronwright het sy sakebelange mettertyd na De Aar uitgebrei omdat hy reg voorspel het dat dié dorp meer groeipotensiaal as Hanover gehad het. Eindelik, in 1907, het die egpaar daarheen verhuis sodat Cronwright sy onderneming van daar af kon bedryf.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hanover". Sensus 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Hanover
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?