Gemini 10
Gemini 10 (amptelik Gemini X)[1] was die agste bemande ruimtevlug van NASA se Gemini-program in 1966. Dit was ook die sestiende bemande Amerikaanse ruimtevlug en die 24ste ruimtevlug van alle tye, insluitend die twee vlugte van X-15. Die bemanning was John W. Young en Michael Collins. Collins het die eerste persoon geword om twee ruimtewandelings op een sending uit te voer.
Bemanning
[wysig | wysig bron]Posisie | Ruimteman | |
---|---|---|
Bevelvoerder | John W. Young Tweede ruimtevlug | |
Vlieënier | Michael Collins Eerste ruimtevlug |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Hacker, Barton C.; Grimwood, James M. (September 1974). "Chapter 11 Pillars of Confidence". On the Shoulders of Titans: A History of Project Gemini. NASA History Series. Vol. SP-4203. NASA. p. 239. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2010. Besoek op 14 Junie 2022. Vanaf Gemini IV, het NASA Romeinse syfers begin gebruik om die Gemini sending name aan te dui.
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.