For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Druk.

Druk

Die druk in 'n band word gemeet

Druk is 'n intensiewe fisiese grootheid van termodinamiese stelsels. Druk word gewoonlik uitgedruk as 'n krag wat oor 'n oppervlakte uitgeoefen word en kan wiskundig as volg uitgedruk word:

waar:

die druk is,
die krag is,
die oppervlakte is.

Die afgeleide SI-eenheid van druk is die Pascal. In terme van eenheidsimbole:

Drukomskakelings

[wysig | wysig bron]

Die volgende is alles 1 atmosfeer druk:

1 atm
101.325 kPa
1.01325 bar (1 bar = 100 kPa)
1.03323 kgf/cm2
14.696 pvd(psi)
2116.217 lb/vt2 (psf)
33.90(1) vt H2O (@ 4 °C)
406.78 duim H2O (@ 4 °C)
10332.28 mm H2O (@ 4 °C)
10.332(2) m H2O (@ 4 °C)
760 mm Hg (@ 0 °C) (of torr)
2.493 vt Hg (@ 0 °C)
  1. Sommige bronne gebruik 33.19 vt H2O (@ 4 °C)
  2. Sommige bronne gebruik 10.2 m H2O (@ 4 °C)

Atmosferiese druk vs hoogte bo seespieël

[wysig | wysig bron]

Die atmosferiese druk as 'n funksie van hoogte bo seespieël is die volgende:

[1]

waar:

= atmosferiese druk in kPa
= Hoogte bo seevlak in m

Kyk ook barometriese formule.

Absolute- en meterdruk

[wysig | wysig bron]

Meterdruk is die druk wat 'n meter meet. Byvoorbeeld, indien die druk in jou motorband 200 kPa (2 bar) is, is dit die meterdruk. Om te onderskei, word 'n "(g)" (vir gauge) agter die eenhede geskryf. Dus, 200 kPa meterdruk word ook geskryf as 200 kPa(g).

Absolute druk is omgewingsdruk + meterdruk. Die omgewingsdruk by seevlak is 101.325 kPa. As jou banddruk by seevlak 200 kPa(g) is, dan is die absolute druk in jou band 101.325 + 200 = 301.325 kPa(a). Indien jy nou na Pretoria ry waar die hoogte bo seespieël 1 339 m is, en die atmosferiese druk 101.325×(1 – 2.25577×10-5×(1339))5.25588 = 86.2 kPa, dan verhoog jou banddruk na 101.325 + 200 – 86.2 = 215.1 kPa. Dus, alhoewel jy geen addisionele lug in jou band gepomp het nie, het jou banddruk verhoog.

Daarom is dit baie belangrik om jou fiets se wiele af te blaas as jy jou fiets met 'n vliegtuig vervoer: Indien jou fiets 'n padfiets is, en jy pomp dit gewoonlik teen 700 kPa, is jou absolute banddruk by seevlak 700 + 101 = 801 kPa(a). Indien 'n vliegtuig 10000 meter hoog vlieg, is die lugdruk 101.325×(1 – 2.25577×10-5×(10000))5.25588 = 26.4 kPa. Dus verhoog die banddruk in jou fiets se band na 700 + 101.325 – 26.4 = 774 kPa(g). Dit mag genoeg wees om die band te bars.

Nog 'n voorbeeld is, indien jy in Pretoria woon en by die see gaan vakansie hou, sal jy opmerk dat jou sjampoebottel ingeduik is as jy by die see kom. Dit is omdat die meterdruk van die bottel verminder het.

Bylaag A: Drukomskakelingsberekeninge

[wysig | wysig bron]

kgf/cm2 → Pa

[wysig | wysig bron]

kgf staan vir kilogram-krag. 1 kgf = 9.80665 Newton (kyk Swaartekragversnelling)

Verder, as , dan:

Kyk ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Druk
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?