For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Oppervlak.

Oppervlak

Hierdie artikel behandel die topologiese begrip. Sien gerus Oppervlakte vir die meetkundige begrip.
'n Oop oppervlak waarop X-, Y-, en Z-kontoere aangedui is.
'n Möbiusband met 'n gladde nie-oriënteerbare oppervlak.

In wiskunde, en veral topologie, is 'n oppervlak 'n tweedimensionele variëteit. Die bekendste voorbeelde is dié wat begrensinge van soliede voorwerpe in gewone driedimensionele Euklidiese ruimte is. So is die sfeer die begrensing van 'n soliede bal. Daar is ook meer eksotiese oppervlakke, wat so "verwring" is dat hulle glad nie in driedimensionele ruimtes veranker kan word nie.

Om na 'n oppervlak as "tweedimensioneel" te verwys beteken dat daar by elke punt 'n gekoördineerde deel is waarop 'n tweedimensionele koördinaatstelsel gedefinieer kan word. Byvoorbeeld: die oppervlak van die aarde is (ideaal gesproke) 'n tweedimensionele sfeer en breedte- en lengteliggings verskaf koördinate op hierdie oppervlak. Dit geld nie by die Internasionale Datumlyn en die pole nie, hiér is daar geen gedefinieerde lengteligging nie. Hierdie voorbeeld wys dat dit nie moontlik is om enige gekoördineerde deel te verleng om op die hele oppervlak van toepassing te wees nie: net soos variëteite van ander dimensies, word 'n oppervlak gewoonlik saamgestel deur verskeie koördinaatstelsels aaneen te voeg.

Oppervlakke word gebruik in fisika, ingenieurswese, rekenaargrafika en baie ander vakgebiede, hoofsaaklik waar hulle die oppervlakke van fisiese voorwerpe voorstel. Wanneer die lugdinamiese eienskappe van 'n vliegtuig byvoorbeed ontleed word, is die belangrikste oorweging die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Oppervlak
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?