For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Dompelpomp.

Dompelpomp

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

'n Dompelpomp is 'n pomp met 'n kort gekoppelde hermeties verseëlde motor. Die hele montering word onder die vloeistof gedompel. Die voordeel van die tipe pomp is dat daar, vir 'n groot installasie, 'n betekenisvolle vermindering is in die hoeveelheid beton wat benodig word om die reservoir te bou aangesien 'n aparte droë put nie benodig word nie.

'n Dompelpomp is 'n effektiewe manier om vloeistof na die oppervlak te pomp

'n Stelsel van meganiese seëls word gebruik om te voorkom dat die vloeistof wat uitgepomp word, die elektriese motor binnedring en 'n kortsluiting veroorsaak.

Dompelpompe word aangetref in vele toepassings, enkelstadiumpompe word gebruik vir dreinering, pomp van riool, algemene industriële pompwerk en slikpompwerk. Multi-stadiumdompelpompe word tipies gebruik in boorgate vir wateronttrekking.

Dompelpompe word ook in olieboorgate gebruik. Deur die druk by die bodem van die put te verhoog kan olie-produksie betekenisvol verhoog word in vergelyking met natuurlike produksie. Dit beteken dat elektriese dompelpompe 'n "kunsmatige stukrag" lewer vir olie-ontginning (in teenstelling met natuurlike vloei wat alleen op die druk in die reservoir staatmaak vir vloei). Borrelpompe en perdekoppompe word ook ingespan om die vloei vanuit boorgate te verhoog.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Dompelpomp
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?