For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Borrelpomp.

Borrelpomp

'n Borrelpomp is 'n tipe vloeistofpomp. 'n Borrelpomp bestaan eenvoudig net uit 'n vertikale pyp wat aan beide kante oop is met die onderkant van die pyp onder die vloeistof wat gepomp moet word se vlak gedompel. Saamgeperste gas word aan die onderkant van die pyp ingespuit. Die gas meng met die vloeistof en verlaag die digtheid van die mengsel sodanig dat die gewig van die gas-vloeistofmengsel laer is as die opwaartse krag veroorsaak deur die gasdruk onder aan die pyp/buis. Dus met die korrekte verstelling van gas- en vloeistofvloeiverhouding kan die nodige stuwingshoogte (hoogte van vloeistofoppervlak na uitlaatpunt) bereik word.

Die vloeitempo kan bereken word deur parameters soos dompeldiepte (afstand van vloeistofoppervlak tot die gasinspuitpunt), gasvloei, pypdeursnee en ander fisiese eienskappe van die vloeiers in korrelasies te gebruik (Sien Bronnelys).

Die pompe word tipies ingespan om olie te ontgin. 'n Alledaagse voorbeeld van 'n pomp wat op die beginsel werk is die borrelpompie in 'n koffieperkoleerder wat die borrels wat ontstaan wanneer die water kook, inspan om die warm water tot bo in die filter in te pomp.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Perry's Chemical Engineers' Handbook - Sixth Edition, Robert H. Perry, Don Green, McGraw Hill 1984.

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Borrelpomp
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?