For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Dikhololo-wildreservaat.

Dikhololo-wildreservaat

Dikhololo-wildreservaat
Koedoekamp in Dikhololo
Koedoekamp in Dikhololo
Land Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Naaste dorp Brits
Ligging van Dikhololo-wildreservaat op 'n kaart (Suid-Afrika)
Dikhololo-wildreservaat
Dikhololo-wildreservaat
Koördinate: 25°25′7″S 27°44′34″O / 25.41861°S 27.74278°O / -25.41861; 27.74278
Bestuursliggaam Dikhololo Aandeleblokmaatskappy
Webblad www.dikhololo.co.za

Dikhololo is 'n wildreservaat in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, 24 km noord van die dorp Brits.

Dit is 'n maklik-bereikbare oord in 'n malaria-vrye gebied van die Transvaalse Bosveld. Die oord verskaf tyddeelbehuising in grasbedekte chalets wat in kampe oral oor die terrein en tussen lae koppies versprei is.

Die reservaat beskik oor 'n groot verskeidenheid vrylopende wildsoorte: sebras, kameelperde, duikers, steenbokke, blesbokke, rooibokke, blouwildebeeste, rooihartbeeste, waterbokke, njalas, koedoes, elande volstruise en ander dierelewe. Die oord bied heelwat ontspanningsgeriewe: daar is verskeie swembaddens (een wat verhit word), 'n waterglybaan, verligte tennisbane, putjiespel, vierwielmotorfietse asook wildritte om van te kies.

Die oord se gaste en besoekers kom meestal vanaf omliggende streke, asook Pretoria en Johannesburg.

Elande kruis die pad in Dikhololo.
'n Blesbokram in Dikhololo.
Bord langs 'n dam in die reservaat.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Dikhololo-wildreservaat
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?