Coetzer
Coetzer is 'n familienaam wat algemeen tussen Afrikaners in Suid-Afrika voorkom:
Noemenswaardige Coetzers
[wysig | wysig bron]Van die bekende Coetzers sluit in:
- Amanda Coetzer (* 1971, Hoopstad), 'n Suid-Afrikaanse tennisspeler
- Gert Coetzer, Suid-Afrikaanse rugbyspeler [1]
- Jacques Coetzer (* 1968), Suid-Afrikaanse kunstenaar [2]
- Kyle Coetzer (* 1984), Skotse krieketspeler [3]
- Leán Coetzer (* 1969), Suid-Afrikaanse danser en choreograaf [4]
- Marius Coetzer (* 1984), 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler [5]
- Morné Coetzer, Afrikaanse akteur
- Pierre Coetzer (* 1961, Pretoria), Suid-Afrikaanse swaargewigbokser
- Susan Coetzer, Suid-Afrikaanse aktrise, skilder, skrywer en joernalis
- Toast Coetzer, Afrikaanse joernalis, musikant, skrywer en digter.
- Willem (Hermanus) Coetzer (1900, Kaapstad – 1983), Suid-Afrikaanse skilder [6]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]van Coetzer. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.