For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Branderlipvis.

Branderlipvis

Branderlipvis
Onderwatervideo
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Cuvier, 1816
Genus:
Thalassoma

(Swainson, 1839)
Spesie:
T. purpureum
Binomiale naam
Thalassoma purpureum
(Forsskål, 1775)[1]

Die Branderlipvis (Thalassoma purpureum) is 'n vis wat in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf die Rooisee tot by Koffiebaai. Onvolwasse visse is al opgemerk in Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Surge wrasse.

Voorkoms

[wysig | wysig bron]

Die vis se lyf is plat en die sylyn buig afwaarts net agter die dorsale vin. Met die eerste fase is die volwasse vis oranje-rooi van kleur met twee horisontale groen rye kolletjies. Die kop en onderste gedeelte van die liggaam is groenerig. Die dorsale vin is rooi en groen by die basis met 'n groen streep in die middel van die vin. Die stertvin is rooierig-oranje met blougroen strepe in.

Daarna word die volwasse vis se lyf blougroen met drie horisontale pienk strepe en die kop is ook blougroen met pienk strepe. Die dorsale en anale vinne is blougroen met pienk strepe in die middel.

Die onvolwasse visse is bruinerig van kleur met w-vorms op die lyf. Die dorsale en anale vinne is lig-oranje met groen strepe op. Die vis word tot 43 cm lank en 1,5 kg swaar.

Habitat

[wysig | wysig bron]

Die vis leef in rots- en koraalriwwe, veral in areas wat blootgestel is aan die beweging van die branders. Die onvolwasse vissies kom in getypoele voor. Die vis vreet skaaldiere, slakke, wurms, vis en seesterre. Die mannetjie is gebiedsgebonde. Die vis kan oorleef in akwariums.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Branderlipvis
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?