For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Bias van Priëne.

Bias van Priëne

Bias van Priëne

Bias van Priëne (Oudgrieks: Βίας ὁ Πριηνεὺς) leef in die 6de eeu v.C. en behoort saam met Thales, Pittakos en Solon tot die groep bekend as die Sewe Wyses. Byna alle informasie wat bekend is oor Bias kom van Diogenes Laërtius. Uit die oorlewende fragmente wat beskikbaar is kom Bias na vore as 'n rasionele filosoof. Heraclitus het hom hoog aangeslaan.

Bias is gebore in Priëne en was die seun van Teutamus. Daar word gestel dat hy besonders bekwaam was om as advokaat op te tree. In 'n verwysing hierna het Demodicus van Alerius die volgende van hom gesê – "As jy 'n regter is gee 'n Priëniese uitspraak" en Hipponax sê, "Wees meer magtig in die betoog van sake as Bias van Priëne.

Hy word gereken onder die Sewe Wyses, en word deur Dicaearchus beskou as een van die vier oor wie konsensus heers dat die titel aan hulle toegeken kan word — die ander drie is Thales, Pittacus, and Solon. Satyrus beskou hom as die leier van die Sewe Wyses. Selfs Heraclitus, wie persone soos Hesiod en Pythagoras gekritiseer het, het na Bias verwys as "'n Man van meer deugde as enige ander." Een van die voorbeelde van sy deugde is die legende dat Bias die losprys vir vrouens betaal het wie gevang was. Nadat hy die vrouens opgevoed het asof hulle sy dogters was, het hy hulle stad van oorsprong Messina teruggestuur.

Enkele uitsprake

[wysig | wysig bron]

Baie stellings word aan hom toegeskryf deur Diogenes Laertius en andere:

  • "Begin stadig, maar hou vol waarmee jy begin het."
  • "Die goeie mense laat hulself maklik mislei."
  • "Die meeste mense is sleg."
  • "'n Wyse mens dra sy besittings in homself rond."
  • "Luister baie, maar praat net op die regte oomblik."
  • "Moet nie vinnig praat nie, dit wys dwaasheid."
  • "Praat van die gode soos hulle is."
  • "Neem deur oorreding, nie deur mag nie."
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Bias van Priëne
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?