For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Alfadeeltjie.

Alfadeeltjie

’n Alfadeeltjie bestaan uit twee protone en twee neutrone wat ’n deeltjie soortgelyk aan ’n heliumkern vorm. Hulle word gewoonlik geproduseer tydens alfaverval, maar ook op ander maniere. Alfadeeltjies is genoem na die eerste letter van die Griekse alfabet. Die simbool daarvan is α of α2+. Omdat hulle ooreenstem met heliumkerns, word dit ook soms geskryf as He2+ of 42He2+, wat dui op ’n heliumioon met ’n lading van +2 (dus sonder twee elektrone). As die ioon elektrone uit die omgewing bykry, kan die alfadeeltjie geskryf word as ’n gewone (elektries neutrale) heliumatoom: 42He.

Alfadeeltjies is swaar en beweeg selfs in lug nie baie ver nie. Hulle is baie ioniserend, alhoewel hulle nie die menslike vel kan binnedring nie. Alfadeeltjies kan gevolglik net binne-in die liggaam skadelik wees. Hulle kan die liggaam binnedring deur die inaseming van radioaktiewe stof of die inname van radioaktiewe materiaal wat alfastraling afgee.

Indien radioaktiewe elemente wat alfadeeltjies uitstraal wel in ’n mens se liggaam beland, kan dit gevoelige organe soos die longe en skelet beskadig. Deur stofbeheermaatreëls te installeer of die regte gebruik van asemhalingsbeskermingsapparate soos stofmaskers, kan die inaseming of inname van materiale wat alfadeeltjies afgee tot die minimum beperk word.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Alfadeeltjie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?