For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ab Urbe Condita (jaartelling).

Ab Urbe Condita (jaartelling)

Die Ab Urbe Condita jaartelling (Latyn: "Vanaf die Stigting van die Stad") of Anno Urbis Conditae (Latyn: "in die Jaar van die Stigting van die Stad"), in beide gevalle afgekort tot AUC, dui die kalenderjare sedert die stigting van Rome aan. Die gebeurtenis vind volgens oorlewering in 753 v.C. plaas. Die sluipmoord van Julius Caesar in 44 v.C., byvoorbeeld, sou volgens die Romeinse telling in AUC 710 plaasgevind het.

Net soos die Christelike jaartelling, het die Ab Urbe Condita jaartelling nog nie in die antieke Romeinse tye bestaan nie. Die jaartelling word ongeveer in die jaar 400 (n. C.) deur die Iberiese historikus Orosius ingevoer (en sistematies gebruik). Dionysius Exiguus het daarna die Christelike jaartelling in min of meer die jaar 525 ingevoer, aangesien hy wou afwyk van die jaartelling van die christenvervolger keiser Diocletianus.

Skynbaar was pous Bonifatius IV (omstreeks die jaar 600) die eerste wat die twee jaartellings in verband gebring het (dus: AD 1 = AUC 754). Die daadwerklike ingebruikneming van die Christelike jaartelling vir die datering van historiese en aktuele gebeurtenisse vind egter eers in die agtste eeu plaas, deur toedoen van die Engelse chronoloog en historikus Beda Venerabilis. Namate mense meer van die Anno Domini-jaartelling gebruik begin maak, raak die Anno Urbis Conditae-jaartelling in onbruik.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Bonnie Blackburn en Leofranc Holford Strevens: the Oxford Companion of the Year (1999)
  • Georges Declercq: Anno Domini (2000)
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ab Urbe Condita (jaartelling)
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?