For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Aan-aan.

Aan-aan

Kinders speel aan-aan.

Aan-aan is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. In Engelse variante van die spel begin een kind die spel deur sy maatjie aan te raak met die woorde "Tag! You're it!" (ek merk jou, jy's aan). Die deelnemer wat "aan" is moet sy maats rondjaag en probeer om aan een van hulle te vat, en sodoende as "aan" te merk. Sodra die een wat "aan" was 'n nuwe deelnemer as "aan" merk, is hy self nie meer "aan" nie en moet hy spore maak om uit die nuwe "aan"-maatjie se pad te bly.

Daar is verskeie variasies op die spel, onder andere:

  • Die een wat aangeraak is, moet die aangeraakte plek, byvoorbeeld sy skouer of rug, vashou terwyl hy die ander rondjaag. Die geheim is om die ander deelnemer op 'n moeilike plek te probeer aanraak, byvoorbeeld onder die voet of aan die enkel, sodat dit daardie een se beweeglikheid strem.
  • Die kind wat aangeraak word, moet die een wat "aan" is se hand vashou en saam hardloop. Albei is nou aan. As hulle ander kinders aanraak, moet hulle by die "ketting" aansluit en is dan ook "aan". Die speletjie duur voort totdat almal aangeraak is. Die kind wat eerste aangeraak is, kry die volgende beurt om "aan" te wees en die speletjie van voor af te begin.
  • Sodra iemand geraak word, gaan staan hy wydsbeen doodstil. Een van die ander maats wat nie "aan" is nie, probeer nou deur sy bene kruip om hom vry te maak. Slaag iemand daarin, is hy vry om weer saam met die ander te hardloop. Die een wat "aan" is moet probeer om so gou moontlik, soveel moontlik maats aan te raak, sodat hulle wydsbeen stil staan en die ander nie kans kry om hulle te bevry nie.

Verdere naleeswerk

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Aan-aan
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?