For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Zamuxolo Peter.

Zamuxolo Peter

Zamuxolo Peter

Ampstermyn
22 Mei 2019 – 31 Julie 2020

Persoonlike besonderhede
Gebore Zamuxolo Joseph Peter
10 Januarie 1965
Riebeeck-Oos, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Sterf 31 Julie 2020 (op 55)
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Kind(ers) 3
Alma mater Border Technikon
Beit Berl Kollege

Zamuxolo Joseph Peter (10 Januarie 196531 Julie 2020) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het as 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vanaf 2019 tot 2020 gedien. Hy was die burgemeester van die Makana Plaaslike Munisipaliteit tussen 2011 en 2015, asook 'n lid van die African National Congress.

Vroeë lewe en loopbaan

[wysig | wysig bron]

Zamuxolo Joseph Peter is op 10 Januarie 1965 in Riebeeck-Oos, noord van Grahamstad gebore. Hy moes sy skoolloopbaan staak nadat sy pa, 'n plaasarbeider, oorlede is. Hy het later aan Border Technikon en aan die Beit Berl Kollege in Israel gestudeer.[1]

Peter was lid van die United Democratic Front. Binne die African National Congress het hy as 'n streekvoorsitter en 'n lid van die provinsiale uitvoerende komitee gedien.[2]

Na die munisipale verkiesing van 1995 is Peter tot burgemeester van die Riebeeck-Oos-oorgangsraad verkies. Hy is in die 2000-verkiesing as 'n wyksraadslid van die nuutgestigte Makana Plaaslike Munisipaliteit verkies. Peter is in 2011 tot burgemeester van Makana verkies en het die amp tot sy bedanking in 2015 beklee.[1]

Parlementêre loopbaan

[wysig | wysig bron]

Peter was 13de op die ANC se streeklys vir die 2019-verkiesing geplaas. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[1]

Komiteelidmaatskap

[wysig | wysig bron]
  • Portefeuljekomitee vir toerisme
  • Staande Komitee vir Ouditeur-Generaal

Afsterwe

[wysig | wysig bron]

Peter is op 31 Julie 2020 oorlede aan komplikasies weens 'n koronavirusinfeksie. Hy word deur sy vrou en drie kinders oorleef.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 (en) Richardson, James (1 Augustus 2020). "COVID-19: ANC MP Zamuxolo Peter succumbs to the virus". The South African. Besoek op 1 Augustus 2020.
  2. (en) "ANC MP Zamuxolo Peter passes away after contracting Covid-19". The Citizen. 1 Augustus 2020. Besoek op 1 Augustus 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Zamuxolo Peter
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?