For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ysergebergte.

Ysergebergte

Die Poolse en...
...Tsjeggiese deel van die Ysergebergte
Landskapstoneel in die Ysergebergte

Die Ysergebergte (Duits Isergebirge, Tsjeggies Jizerské hory, Pools Góry Izerskie) is die mees westelike gedeelte van die Sudete-bergreeks en vorm die verbinding tussen die Duitse Zittause Gebergte en Lausitzer Gebergte en die Pools-Tsjeggiese Reusegebergte.

Die Ysergebergte loop deur die grensgebied tussen Pole en Tsjeggië (net soos in die geval van die Reusegebergte is die groter deel van die bergstreeks aan die Tsjeggiese kant van die grens geleë). Dit is die brongebied van drie riviere - Jizera (Duits Iser), Queis en Lausitzer Neiße. Die Jizera vorm ook die grenslyn tussen Pole en Tsjeggië.

Die hoogste punte in die Ysergebergte is effens hoër as 1 100 meter. Die bekendste bergpiek, Smrk (Duits Tafelfichte, 1 124 m) is naby die grens geleë. Die Jizera ontspring aan sy voet. Die bergkam Wysoki Grzbiet (Hoher Iserkamm) aan die Poolse kant van die grens loop vanuit die Smrk tot by die hoogste bergpiek in die reeks, Wysoka Kopa (Hinterberg, 1 126 m).

Die Ysergebergte bestaan net soos die Rotsgebergte hoofsaaklik uit graniet en vorm met sy hoë neerslae 'n soort reuse-waterreservoir. Die reënwater word deur uitgestrekte nat, sponsagtige turf-moeras feitlik opgesuig. In die moerasgebiede ontspring dan 'n verskeidenheid klein bergriviere wat òf in die Jizera òf in die Lausitzer Neiße uitmond. Aangesien die Jizera deel uitmaak van die Elbe-stroomgebied en die Lausitzer Neiße in die Oder uitmond, vorm die Ysergebergte 'n waterskeiding tussen Noord- en Oossee.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ysergebergte
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?