For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Xai-Xai.

Xai-Xai

Xai-Xai

(vroeër João Belo)
Xai-Xai is in Mosambiek
Xai-Xai
Xai-Xai
Koördinate: 25°3′S 33°39′O / 25.050°S 33.650°O / -25.050; 33.650
LandVlag van Mosambiek Mosambiek
ProvinsieGaza
Hoogte
10 m (30 ft)
Bevolking
 • Totaal116 343
TydsoneUTC+2 (SAT)

Xai-Xai (uitgespreek /ˈʃaj ˈʃaj/ voorheen bekend as João Belo) is 'n kusstad in die Gaza-provinsie, in suidelike Mosambiek. Die stad lê sowat 200 km noordoos van Maputo.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Xai-Xai is aan die Indiese Oseaan geleë en die Limpoporivier mond daaraan uit.[1] Die stad is in 'n wye vrugbare vlakte geleë waar rys verbou word. Die gebied is omtrent 9,8m bo seevlak.[2]

Xai-Xai is 5.1km vanaf Donguene, 4km vanaf Macandene, 2.7km vanaf Chiluane en 0,8km vanaf Tavene geleë.[2]

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Portugese bewind

[wysig | wysig bron]

Xai-Xai, voorheen bekend as João Belo, het in die vroeë 1900's onder Portugese bewind ontwikkel as 'n metgesel vir die Lourenço Marques (tans Maputo) hawe, hoewel die stad wat ekonomiese ontwikkeling betref nooit juis met Mosambiek se grootste stad vergelyk kon word nie.[3] Voor die onafhanklikheid vanaf Portugal in 1975, was Xai-Xai bekend as João Belo, in die Oorsese Provinsie van Mosambiek.[2] Onder die Portugese bewind het João Belo se hawe en industriële sentrum gegroei en ontwikkel asook die omgewing se landbou. Rys en kasjoeneute is geoes en verwerk. Die vroeë stad het reeds dienste verskaf, insluitende 'n distrikshospitaal en bankdienste, asook 'n administratiewe sentrum. Toerisme was deurgaans belangrik met die beskikbare strande en hotelle.[4] In 1970 het die stad 63,949 inwoners gehad.

Na-onafhanklikheid van Portugal

[wysig | wysig bron]

Xai-Xai is swaar getref deur die Mosambiekse vloed van 2000, met sommige geboue wat tot drie meter onder water was.[5] Die stad het egter kort nadat die water teruggetrek het weer vir besigheid geopen.[5]

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Xai Xai". Southern Africa Places. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Maart 2008. Besoek op 17 Junie 2008.
  2. 2,0 2,1 2,2 "Maps, Weather, and Airports for Xai-Xai, Mozambique". FallingRain Genomics. Besoek op 17 Junie 2008.
  3. Fitzpatrick, Mary (2007). Lonely Planet Mozambique. Lonely Planet. p. 82. ISBN 978-1-74059-188-1.
  4. JOÃO BELO-XAI-XAI, a film of João Belo, Portuguese Mozambique, before 1975.
  5. 5,0 5,1 "Gaza Province » Cities and towns » Xai-Xai". go2africa.com. Besoek op 17 Junie 2008.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Xai-Xai
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?