For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Witbloedsel.

Witbloedsel

Witbloedselle

Witbloedselle, ook bekend as leukosite, is die selle van die immuunsisteem wat die liggaam teen kieme beskerm. Alle witbloedselle ontwikkel uit hematopoietiese selle: multipotente selle (selle wat in verskillende seltipes kan ontwikkel) in die beenmurg. Witbloedselle kom oral in die liggaam voor, veral in die bloed en limfstelsel.

Daar word drie verskillende soorte wit bloedliggaampies (Ieukosiete) onderskei, naamlik granulosiete, limfosiete en monosiete. Granulosiete word weer onderverdeel in neutrofiele, basofiele en eosinofiele. Witbloedselle is fagosities, wat beteken dat hulle die vermoë het om bakterieë op te neem en dit dan te verteer of te vernietig. Witbloedselle speel ook 'n belangrike rol in die vorming en verspreiding van teenliggame in die bloed. Witbloedselle verhoed dat bakterieë in die liggaam versprei aangesien hierdie bloedliggaampies in groot hoeveelhede by chroniese letsels versamel. In 'n kubieke millimeter bloed is daar sowat 8 000 witbloedselle, dus heelwat minder as die aantal rooibloedselle. Ten spyte hiervan moet die beenmurg baie meer witbloedselle as rooibloedselle vervaardig omdat die witbloedselle nie baie lank lewe nie.

Witbloedselle het geen vaste vorm nie en diffundeer maklik deur die wande van die haarbloedvate sodat dit tussen die selle kan rondbeweeg. Witbloedselle het selkerne asook alle normale sitoplasmiese organelle, en hulle word hoofsaaklik in die milt en die limfkliere vervaardig.

In die geval van bloedkanker (leukemie) word 'n oormatige hoeveelheid witbloedselle sonder enige bepaalde rede deur die liggaam vervaardig. Die oormaat witbloedselle maak dat daar nie genoeg ruimte vir rooibloedselle is nie. Die pasiënt ontwikkel dan 'n ernstige bloedarmoede, wat uiteindelik noodlottige gevolge kan hê.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Witbloedsel
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?