For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for
Windplaas.
Windplaas
Middelgrundens Vindmøllepark, 'n seegebonde 40MW-windplaas in die Öresund, 'n seestraat tussen Denemarke en SwedeWêreldprimeur: windplaas met 7,5 MW windturbines Estinnes België, sien die unieke 2-delige rotorbladen, uitsig 20 Julie 2010Windplaas 7,5 MW windturbines Estinnes België voltooi, uitsig op 10 Oktober 2010
'n Windplaas is 'n gesamentlike groep windturbines (windkragaanlegte) wat van windenergie gebruik maak om elektrisiteit op te wek. Groot windplase bestaan dikwels uit honderde windturbines en beslaan 'n gebied wat oor honderde vierkante kilometer kan strek. Die land tussen die turbines kan nogtans vir landbou- of ander doeleindes gebruik word. Daarnaas kan windplase ook op see opgerig word.
Talle van die wêreld se grootste windplase aan land is in die Verenigde State geleë. In November 2010 was die Roscoe Wind Farm met 'n totale opwekkingsvermoë van 781,5 MW en Horse Hollow Wind Energy Center (735,5 MW) die twee grootste landgebonde windenergieaanlegte ter wêreld, terwyl die Thanet Offshore Wind Project in die Verenigde Koninkryk met 300 MW en Horns Rev II in Denemarke (209 MW) tans die rekordhouers van seegebonde windplase is.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
This browser is not supported by Wikiwand :( Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience. Please download and use one of the following browsers:
Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.
X
Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?
Oh no, there's been an error
Please help us solve this error by emailing us at support@wikiwand.com
Let us know what you've done that caused this error, what browser you're using, and whether you have any special extensions/add-ons installed.
Thank you!