For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Wimbledon-kampioenskap.

Wimbledon-kampioenskap

Die hoofbaan by die All England Lawn Tennis and Croquet Club waar die Wimbledon Kampioenskappe elke jaar gehou word.
Die Wimbledon-beker.
Die elektroniese telbord by Wimbledon.

Die Wimbledon-kampioenskap (algemeen bekend as slegs Wimbledon), is die oudste belangrike kampioenskap in tennis en word oor die algemeen beskou as die mees prestigerykste.[1]

Die toernooi word jaarliks gehou tussen einde Junie tot begin Julie en eindig gewoonlik op die tweede Sondag van Julie. Dit vind plaas by die All England Lawn Tennis and Croquet Club in Londen, Engeland en is die derde "Grand Slam"-toernooi van die jaar: die Australiese Ope en die Franse Ope is die eerste twee, met die Amerikaanse Ope die vierde. Die toernooi word soms verleng as gevolg van reën en is ook die enigste "Grand Slam"-toernooi wat op 'n grasoppervlak gespeel word. (Sommige ander toernooie vind ook wel op 'n grasbaan plaas.)

Aparte toernooie word tegelykertyd gehou, almal by dieselfde plek, vir die Mans-enkelspel, die Dames-enkelspel, Mans-dubbelspel, Dames-dubbelspel en Gemengde dubbelspel. Daar word ook 'n Jeugtoernooi gehou: Seuns-enkelspel, Meisies-enkelspel, Seuns-dubbelspel en Meisies-dubbelspel.

Geskiedenis

Die eerste Wimbledon (amateur) tenniskampioenskappe is in 1877 gehou. In 1884 word die toernooi vir damesenkels- en mansdubbelsspelers oopgestel.

Wimbledon ontwikkel eers later tot 'n volwaardige internasionale toernooi. In 1922 is 'n nuwe tenniskompleks vir 14 000 toeskouers te Churchstraat gebou, wat die groei en populariteit van die toernooi geweldig bevorder het.

Rekords en statistieke

Rekord Era Speler(s) Baan Jare gewen
Mans sedert 1877
Wenner van die meeste enkeltitels Voor 1968: Vlag van Verenigde Koninkryk William Renshaw 7 1881-86, 1889
Na 1968: Vlag van Verenigde State van Amerika Pete Sampras 7 1993-95, 1997-2000
Wenner van die meeste agtereenvolgende enkeltitels Voor 1968: Vlag van Verenigde Koninkryk William Renshaw 6 1881-86
Na 1968: Vlag van Swede Björn Borg

Vlag van Switserland Roger Federer

5 1976-80

2003-07

Dames sedert 1884
Wenner van die meeste enkeltitels Voor 1968: Vlag van Verenigde State van Amerika Helen Wills 8 1927-30, 1932-33, 1935, 1938
Na 1968: Vlag van Tsjeggo-Slowakye/Vlag van Verenigde State van Amerika Martina Navrátilová 9 1978-79,1982-1987, 1990
Wenner van die meeste agtereenvolgende enkeltitels Voor 1968: Vlag van Frankryk Suzanne Lenglen 5 1919-1923
Na 1968: Vlag van Tsjeggo-Slowakye/Vlag van Verenigde State van Amerika Martina Navrátilová 6 1982-1987
Ander statistieke
Laagste gekeurde wenner (man of dame) Vlag van Kroasië Goran Ivanišević 125ste
Laagste gekeurde wenner (dame) Vlag van Verenigde State van Amerika Venus Williams 31de (23de gekeur)
Jongste wenner (man) Vlag van Duitsland Boris Becker 17 1985
Jongste wenner (dame) Vlag van Tsjeggo-Slowakye Martina Hingis 16 1997

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Franse Ope
Grand Slam Kampioenskappe
Junie-Julie
Opgevolg deur
VSA Ope

51°26′1.48″N 0°12′50.63″W / 51.4337444°N 0.2140639°W / 51.4337444; -0.2140639

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Wimbledon-kampioenskap
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?