For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Waterverfskilderkuns.

Waterverfskilderkuns

Waterverf

Waterverfskilderkuns (of akwarelkuns, afgelei van die Franse woord vir waterverf) maak gebruik van 'n verf wat verkry word deur 'n kleurpigment te meng met 'n bindingsmiddel wat oplosbaar is in water. Bindmiddels wat gebruik kan word vir waterverf sluit in eiwitte (kaseïen) of koolhidrate (setmeel) of silikaat soos waterglas. Moderne waterverwe word ontwikkel vir beter kleurvastheid en maak gebruik van lateksagtige bindmiddels soos polistireen-butadieen. Waterverf word in buisies of in blokkies verpak vir verspreiding en gebruik.

Waterverf as 'n medium se gedrag is dikwels onvoorspelbaar. In teenstelling met ander media soos byvoorbeeld olieverf is waterverf deurskynend van aard en as 'n laag verf eers aangewend is kan dit nie weer verwyder word nie. 'n Waterverfskildery benodig dus heelwat beplanning sodat ligte lae aangewend kan word voor die donkerder lae. Die voordeel van waterverf bo ander skilderkunstegnieke is dat dit nie duur toerusting benodig nie, toerusting maklik vervoer kan word en opruiming na die tyd maklik is.

Geskiedenis van wateverfskilderkuns

[wysig | wysig bron]
  • Antieke Egiptenare het reeds 'n tipe waterverf gebruik vir die versiering van hul grafte.
  • Die Chinese het reeds waterverfskilderkuns beoefen in ongeveer die jaar 4.
  • Die Duitse kunstenaar Albrecht Dürer het baie ernstig gebruik gemaak van waterverf veral vir sy studies van die natuur.
  • Waterverf is in die 18de eeu in Brittanje erkenning gekry as 'n nasionale kunsvorm met 'n groot fokus op veral landskappe.
  • Gedurende die 19de eeu het verskeie nuwe waterverftegnieke ontwikkel om 'n groter verskeidenheid van onderwerpe uit te beeld.
  • Waterverf bly 'n gewilde medium in die 20ste eeu.
  • Die Waterverfgenootskap van Suid-Afrika is in 1973 gestig.

Bekende waterverfskilders

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Waterverfskilderkuns
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?