For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Warmtegeleiding.

Warmtegeleiding

Warmteoordrag vind plaas as mens aan 'n warmwaterbottel raak.
As 'n gevolg van die verskil in termiese geleidingsvermoë van plaveiselstene en gras, kan die plaveiseloorsig deur hierdie sneeu gesien word.

In warmteoordrag, is warmtegeleiding of konduksie die oordrag van termiese energie tussen aanliggende molekules in 'n stof wat veroorsaak word deur 'n temperatuurgradiënt. Dit vind altyd plaas vanaf 'n hoë temperatuurstreek na 'n lae temperatuurstreek, en neig om ewewig tussen die temperatuurverskil te bereik. Warmtegeleiding kom voor in alle vorme van materievastestowwe, vloeistowwe, gasse en plasmas — en benodig nie die meerderheid beweging van materie nie. In vastestowwe kom dit voor weens die kombinasie vibrasies van die molekules, en die vervoer van energie deur vrye elektrone. In vloeiers is warmtegeleiding moontlik deur die botsings en diffusie van molekules gedurende willekeurige beweging.

Anders as warmtegeleiding, kan warmteoordrag ook plaasvind deur termiese straling (of radiasie) en konveksie. Dikwels kom meer as een van hierdie prosesse voor in 'n gegewe situasie.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Warmtegeleiding
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?