For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023.

Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023

Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023

Kenteken van die Wêreldtoetskampioenskap
Datums 4 Augustus 2021 – 11 Junie 2023
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Toetskrieket
Toernooiformaat Liga en eindstryd
Gashere verskeie
Kampioen Vlag van Australië Australië (1ste titel)
Naaswenner Vlag van Indië Indië
Deelnemers 9
Wedstryde gespeel 70
Meeste lopies Vlag van Engeland Joe Root (1915)[1]
Meeste paaltjies Vlag van Australië Nathan Lyon (88)[2]

Die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 (Engels: 2021–2023 ICC World Test Championship) is van 4 Augustus 2021 tot 11 Junie 2023 beslis. Dit was die tweede Wêreldtoetskampioenskap in toetskrieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is. Dit het op 4 Augustus 2021 begin met die eerste toets in die Pataudi-trofeereeks en geëindig op 11 Junie 2023 met die eindstryd op The Oval, Londen, Engeland.

Die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 se eindstryd is op The Oval in Londen beslis

Aan die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 het nege van die destydse twaalf toetslande deelgeneem, waarvan elke span ’n toetsreeks teen ses van die ander agt ander spanne gespeel het. Elke reeks het tussen twee en vyf wedstryde behels, dus het elke span ses reekse gespeel (elk drie tuis en weg); daar is egter nie met dieselfde aantal toetswedstryde vir elke span beplan nie. Elke span kon tydens elke reeks ’n maksimum 120 wedstrydpunte insamel en die twee spanne met die meeste wedstrydpunte het in die eindstryd ontmoet.[3] In die geval van ’n gelykop of onbesliste eindstryd sou albei spanne die trofee deel.

Van die toetsreekse in die Wêreldtoetskampioenskap was deel van langer aaneenlopende reekse, soos die As-reeks 2021/22. Van die nege deelnemende spanne sou ook bykomende toetswedstryde in die tydperk speel, wat nie deel was van die Wêreldtoetskampioenskap nie, maar wel van die IKR se Toekomstige Toerprogram vir 2018–23, veral om toetswedstryde aan die drie toetslande te besorg wat nie aan die Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023 deelgeneem het nie.[4]

Beide Australië en Indië het hul plek in die eindstryd op The Oval in Londen tydens die Border-Gavaskar-trofee bespreek, Australië op 5 Maart nadat hulle die derde toets gewen het[5] en Indië nadat die vierde toetswedstryd op 13 Maart 2023 onbeslis geëindig het.[6] Australië het die eindstryd met 209 lopies gewen, waarvolgens hulle die eerste span geword het om al die IKR-trofee in te palm.[7]

Tabel

Plek Span Toetsreekse Toetwsedstryde M. pte. Pte ± Pers
Rek Wen Ver Onb Wed Wen Ver Onb Gel
1 Vlag van Australië Australië 6 4 2 1 19 11 3 5 0 228 152 0 66.7
2 Vlag van Indië Indië 6 4 1 1 18 10 5 3 0 216 127 5 58.8
3 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 3 2 1 15 8 6 1 0 180 100 0 55.6
4 Vlag van Engeland Engeland 6 3 2 1 22 10 8 4 0 264 124 12 47
5 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 6 2 2 2 12 5 6 1 0 144 64 0 44.44
6 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 1 2 3 13 4 6 3 0 156 60 0 38.46
7 Vlag van Pakistan Pakistan 6 1 2 3 14 4 6 4 0 168 64 0 38.1
8 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 6 2 3 1 13 4 7 2 0 156 54 2 34.6
9 Vlag van Bangladesj Bangladesj 6 0 4 2 12 1 10 1 0 144 16 0 11.1
Laaste keer hersien: 11 Junie 2023.[8]

Toetsreekse

Begin Tuisspan Wegspan Uitslae Punte
2021-seisoen
4 Augustus 2021 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Indië Indië (2–1) [5] (14–26)
12 Augustus 2021 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 1–1 [2] 12–12
2021/22-seisoen
21 November 2021 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
25 November 2021 Vlag van Indië Indië Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1–0 [2] 16–4
26 November 2021 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Pakistan Pakistan 0–2 [2] 0–24
8 Desember 2021 Vlag van Australië Australië Vlag van Engeland Engeland 4–0 [5] 52–4
26 Desember 2021 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Indië Indië 2–1 [3] 24–11
1 Januarie 2022 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Bangladesj Bangladesj 1–1 [2] 12–12
17 Februarie 2022 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1–1 [2] 12–12
25 Februarie 2022 Vlag van Indië Indië Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 2–0 [2] 24–0
3 Maart 2022 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Australië Australië 0–1 [3] 8–20
8 Maart 2022 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Vlag van Engeland Engeland 1–0 [3] 18–8
30 Maart 2022 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Bangladesj Bangladesj 2–0 [2] 24–0
2022-seisoen
15 Mei 2022 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 0–1 [2] 4–16
2 Junie 2022 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3–0 [3] 32–0
16 Junie 2022 Vlag van Wes-Indië Wes-Indië Vlag van Bangladesj Bangladesj 2–0 [2] 24–0
29 Junie 2022 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Australië Australië 1–1 [2] 12–12
16 Julie 2022 Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Vlag van Pakistan Pakistan 1–1 [2] 12–12
17 Augustus 2022 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–1 [3] 24–12
2022/23-seisoen
30 November 2022 Vlag van Australië Australië Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
1 Desember 2022 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Engeland Engeland 0–3 [3] 0–36
14 Desember 2022 Vlag van Bangladesj Bangladesj Vlag van Indië Indië 0–2 [2] 0–24
17 Desember 2022 Vlag van Australië Australië Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–0 [3] 28–4
27 Desember 2022 Vlag van Pakistan Pakistan Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0–0 [2] 8–8
9 Februarie 2023 Vlag van Indië Indië Vlag van Australië Australië 2–1 [4] 28–16
28 Februarie 2023 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 2–0 [2] 24–0
9 Maart 2022 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Vlag van Sri Lanka Sri Lanka 2–0 [2] 24–0

Verwysings

  1. (en) "Records in ICC World Test Championship, 2021–2023 – Most runs". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  2. (en) "Records in ICC World Test Championship, 2021–2023 – Most wickets". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  3. (en) "FAQS ON WTC 2021–23" (PDF). Internasionale Krieketraad. Besoek op 16 Junie 2023.
  4. (en) "Men's Future Tour Programme 2018–2023 released". Internasionale Krieketraad. 20 Junie 2018. Besoek op 16 Junie 2023.
  5. (en) Hemant Brar (3 Maart 2023). "Travis Head leads charge to seal emphatic chase for Australia". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  6. (en) Sidharth Monga (13 Maart 2023). "India take series 2–1 after tedious draw on lifeless Ahmedabad pitch". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  7. (en) Sidharth Monga (11 Junie 2023). "Boland breaks India's resistance as Australia claim WTC title". ESPNcricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.
  8. (en) "ICC World Test Championship 2021–2023 Table". ESPNCricinfo. Besoek op 16 Junie 2023.

Eksterne skakels


Wêreldtoetskampioenskap

Wêreldtoetskampioenskap 2019–2021Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023Wêreldtoetskampioenskap 2023–20252025–20272027–20292029–2031

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Wêreldtoetskampioenskap 2021–2023
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?