For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Volkswagen Tipe 4.

Volkswagen Tipe 4

Volkswagen 411/Volkswagen 412

Volkswagen 411 LE Variant
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Duitsland Volkswagen AG
Produksie 1968–1972 (411)
1972–Julie 1974 (412)
Bakwerk en onderstel
Klas Mediumgroot gesinsmotor (D-segment)
Bakstyl 2-deur vloeirugsedan
4-deur vloeirugsedan
3-deur stasiewa
Uitleg Agterenjin, agterwieldryf
Spesifikasies
Enjin(s) 1679 cc plat-4 (1968-1973)
1795 cc plat-4 (1973-1974)
Ratkas 4-gang handrat
3-gang outomaties opsioneel
Lengte 4 553 mm (179,3 in) (411)
4 583 mm (180,4 in)[1] (412)
Breedte 1 675 mm (65,9 in)
Hoogte 1 475 mm (58,1 in)
Massa 1 020 kg (2 250 lb)
2-deur 411
1 120 kg (2 470 lb)
Variant
Asafstand 2 500 mm (98 in)
Plek in geskiedenis
Opvolger Volkswagen Passat
Variante Volkswagen Tipe 3

Die Volkswagen Tipe 4 is 'n mediumgroot gesinsmotor vervaardig en bemark deur Volkswagen van Duitsland van 1968-1974 in tweedeur en vierdeur-sedan sowel as tweedeur-stasiewa bakwerkstyle. Tipe 4 is in twee generasies ontwikkel, die reeks 411 (1968–72) en 412 (1972–74).

Gedurende sy sesjaarlange produksie het Volkswagen 367 728 tipe 4-modelle vervaardig, vergeleke met 210 082 van die daaropvolgende Volkswagen K70 met sy vierjaar-modelleeftyd. In die Verenigde State het VW 117 110 Tipe 4's van 1971 tot Julie 1974 verkoop.

Die Tipe 4-modelle was Volkswagen se laaste lugverkoelde sedans en waens, dit is opgevolg deur die eerste generasie Passat, wat as die Dasher in die VSA bemark is.

Die 411 is ook in Suid-Afrika gemonteer vanaf 1969, in twee- of vierdeur-konfigurasies. Die vierdeur kom slegs as 'n DeLuxe, met 'n opsionele outomatiese ratkas, terwyl die twee-deur as 'n Standard of 'n DeLuxe beskikbaar was.

Die 412 vervang die 411 in Augustus 1972 in Duitsland,[2] nadat dit herontwerp is. Halogeenligte is aangebring en die neuspanele is herontwerp. In Augustus 1973 is die enjinkapasiteit tot 1795 cc vergroot, en brandstofbestuur is terugverander na 'n tweekeel-vergasserstelsel. Dit sou die laaste modeljaar van die 412 wees, met produksie wat in Junie 1974 gestaak is.

Die 412 is ook in Suid-Afrika vervaardig vanaf 1972-1974. Die spesifikasie verskil van Europese modelle deur die weglaat van die petrolverwarmer, geen agterruitontwaseming nie, en verskillende verfopsies en binneafwerking.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Test VW 412 LS". Auto, Motor und Sport. Vol. Heft 3 1974. 2 Februarie 1974. pp. 40–48.
  2. "Neues vom Markt: Neuer 412: Sicherer, schöner und komfortabler". Auto Zeitung (in Duits). 12 Augustus 1972.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.



{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Volkswagen Tipe 4
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?