For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers.

Visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
'n Suid-Afrikaanse Paspoort

Visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers is 'n administratiewe reisbeperking wat deur die owerhede van ander lande op die burgers van Suid-Afrika geplaas word. In 2014 het Suid-Afrikaanse burgers visum-vrye toegang, of visum met aankoms tot 97 lande en gebiede gehad. Dit plaas die Suid-Afrikaanse paspoort, in terme van toeganklikheid tot ander lande, 41ste in die wêreld.[1]

Waar visum-vrye toegang wel beskikbaar is, is dit nie noodwendig 'n reg waarop iemand kan aandring nie, maar word op die diskresie van die grensbeamptes toegeken. Indien besoekers in nie-toerisme aktiwiteite, soos onbetaalde werk betrokke raak, kan 'n visum of werkpermit vereis word.

Wêreldkaart

[wysig | wysig bron]
██ Suid-Afrika██ Visum-vrye toegang██ Visum met aankoms██ Elektroniese visum beskikbaar██ Visum word benodig

Visumvereistes

[wysig | wysig bron]
Land Visumvereistes Notas (vertrekfooie uitgesluit)
Vlag van Afghanistan Afghanistan Visum benodig[2]
Vlag van Albanië Albanië Visum benodig[3]
Vlag van Algerië Algerië Visum benodig[4]
Vlag van Andorra Andorra De facto Visum benodig[5] Andorra het geen visumbeheer nie, maar toegang kan slegs vanaf Frankryk en Spanje bekom word. 'n Veelvoudige toegang Schengen-visum word benodig.
Vlag van Angola Angola Visum benodig[6]
Vlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda Visum nie benodig[7] 1 maand
Vlag van Argentinië Argentinië Visum nie benodig[8] 90 dae
Vlag van Armenië Armenië Visum met aankoms[9] 120 dae
Vlag van Australië Australië Visum benodig[10] Mag aanlyn aansoek doen.[11]
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan Visum benodig[12]
Vlag van Bahamas Bahamas Visum nie benodig[13]
Vlag van Bahrein Bahrein eVisum[14] eVisum vanaf Oktober 2014.[15] Visum met aankoms vanaf Januarie 2015.[16]
Vlag van Bangladesj Bangladesj Visum benodig[17]
Vlag van Barbados Barbados Visum nie benodig[18] 6 maande
Vlag van Belarus Belarus Visum benodig[19]
Vlag van België België Visum benodig[20] Schengen-visum benodig
Vlag van Belize Belize Visum nie benodig[21]
Vlag van Benin Benin Visum nie benodig[22] 30 dae
Vlag van Bhoetan Bhoetan Visum benodig[23]
Vlag van Bolivië Bolivië Visum met aankoms[24] 90 dae
Vlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië-Herzegowina Visum benodig[25]
Vlag van Botswana Botswana Visum nie benodig[26] 90 dae
Vlag van Brasilië Brasilië Visum nie benodig[27] 90 dae
Vlag van Broenei Broenei Visum benodig[28]
Vlag van Bulgarye Bulgarye Visum benodig[29] Dieselfde as die Schengen lande
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso Visum benodig[30]
Vlag van Burundi Burundi Visum met aankoms[31] 30 dae; verkrygbaar by Bujumbura Internasionale Lughawe
Vlag van Chili Chili Visum nie benodig[32] 90 dae
Vlag van Volksrepubliek China China Visum benodig[33]
Vlag van Colombia Colombia Visum benodig[34]
Vlag van Comore-eilande Comore Visum met aankoms[35]
Vlag van Costa Rica Costa Rica Visum nie benodig[36] 90 dae
Vlag van Denemarke Denemarke Visum benodig[37] Schengen-visum benodig
Vlag van Djiboeti Djiboeti Visum met aankoms[38]
Vlag van Dominica Dominica Visum nie benodig[39] 6 maande
Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek Visum nie benodig[40] 30 dae-toeristekaart moet aangekoop word met aankoms.
Vlag van Duitsland Duitsland Visum benodig[41] Schengen-visum benodig
Vlag van Ecuador Ecuador Visum nie benodig[42] 90 dae
Vlag van Egipte Egipte Visum benodig[43]
Vlag van El Salvador El Salvador Visum nie benodig[44] 90 dae
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee Visum benodig[45]
Vlag van Eritrea Eritrea Visum benodig[46]
Vlag van Estland Estland Visum benodig[47] Schengen-visum benodig
Vlag van Eswatini Eswatini Visum nie benodig[48] 30 dae
Vlag van Ethiopië Ethiopië Visum met aankoms[49]
Vlag van Fidji Fidji Visum nie benodig[50] 4 maande
Vlag van Filippyne Filippyne Visum nie benodig[51] 30 dae
Vlag van Finland Finland Visum benodig[52] Schengen-visum benodig
Vlag van Frankryk Frankryk Visum benodig[53] Schengen-visum benodig
Vlag van Gaboen Gaboen Visum met aankoms[54] Visa word nie benodig vir kinders onder 16 nie.
Vlag van Gambië Gambië Visum benodig[55]
Vlag van Georgië Georgië Visum nie benodig[56] 90 dae binne 180 dae
Vlag van Ghana Ghana Visum benodig[57]
Vlag van Griekeland Griekeland Visum benodig[58] Schengen-visum benodig
Vlag van Grenada Grenada Visum nie benodig[59] 3 maande
Vlag van Guatemala Guatemala Visum nie benodig[60] 90 dae
Vlag van Guinee Guinee Visum benodig[61]
Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau Visum met aankoms[62] 90 dae
Vlag van Guyana Guyana Visum nie benodig[63] 3 maande
Vlag van Haïti Haïti Visum nie benodig[64] 3 maande
Vlag van Honduras Honduras Visum nie benodig[65] 90 dae
Vlag van Hongarye Hongarye Visum benodig[66] Schengen-visum benodig
Vlag van Republiek Ierland Ierland Visum nie benodig[67]
Vlag van Indië Indië Visum benodig[68] eVisum vanaf 2015
Vlag van Indonesië Indonesië Visum met aankoms[69] 30 dae
Vlag van Iran Iran Visum met aankoms[70] Voorwaardes geld.
Vlag van Irak Irak Visum benodig[71]
Vlag van Israel Israel Visum nie benodig[72] 90 dae
Vlag van Italië Italië Visum benodig[73] Schengen-visum benodig
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus eVisum[74] 3 maande. eVisumhouers moet die land binnenkom via Port Bouetlughawe
Vlag van Jamaika Jamaika Visum nie benodig[75]
Vlag van Japan Japan Visum benodig[76]
Vlag van Jemen Jemen Visum benodig[77]
Vlag van Jordanië Jordanië Visum met aankoms[78] 30 dae
Vlag van Kaap Verde Kaap Verde Visum met aankoms[79]
Vlag van Kambodja Kambodja Visum met aankoms[80] 30 dae
Vlag van Kameroen Kameroen Visum benodig[81]
Vlag van Kanada Kanada Visum benodig[82]
Vlag van Kasakstan Kasakstan Visum benodig[83]
Vlag van Katar Katar Visum nie benodig[84]
Vlag van Kenia Kenia Visum nie benodig[85] 30 dae[86]
Vlag van Kiribati Kiribati Visum benodig[87]
Vlag van Republiek die Kongo Republiek van die Kongo Visum benodig[88]
Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo Visum benodig[89]
Vlag van Noord-Korea Noord-Korea Visum benodig[90]
Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Visum nie benodig[91] 30 dae
Vlag van Koeweit Koeweit Visum benodig[92]
Vlag van Kirgisië Kirgisië Visum met aankoms[93] 30 dae
Vlag van Kroasië Kroasië Visum benodig[94]
Vlag van Kuba Kuba Toeristekaart benodig[95]
Vlag van Laos Laos Visum met aankoms[96] 30 dae
Vlag van Letland Letland Visum benodig[97] Schengen-visum benodig
Vlag van Libanon Libanon Visum benodig[98]
Vlag van Lesotho Lesotho Visum nie benodig[99] 30 dae
Vlag van Liberië Liberië Visum benodig[100]
Vlag van Libië Libië Visum benodig[101]
Vlag van Liechtenstein Liechtenstein Visum benodig[102]
Vlag van Litaue Litaue Visum benodig[103] Schengen-visum benodig
Vlag van Luxemburg Luxemburg Visum benodig[104] Schengen-visum benodig
Vlag van Madagaskar Madagaskar Visum met aankoms[105] 90 dae
Vlag van Malawi Malawi Visum nie benodig[106] 90 dae
Vlag van Maleisië Maleisië Visum nie benodig[107] 90 dae
Vlag van Maledive Maledive-eilande Visum met aankoms[108] 90 dae
Vlag van Mali Mali Visum met aankoms[109]
Vlag van Malta Malta Visum benodig[110] Schengen-visum benodig
Vlag van Marshalleilande Marshalleilande Visum benodig[111]
Vlag van Mauritanië Mauritanië Visum met aankoms[112]
Vlag van Mauritius Mauritius Visum nie benodig[113][114] 90 dae
Vlag van Meksiko Meksiko Visum benodig[115]
Vlag van Gefedereerde State van Mikronesië Gefedereerde State van Mikronesië Visum nie benodig[116] 30 dae
Vlag van Moldowa Moldawië Visum benodig[117]
Vlag van Monaco Monaco Visum benodig[118]
Vlag van Mongolië Mongolië Visum benodig[119]
Vlag van Montenegro Montenegro Visum benodig[120]
Vlag van Marokko Marokko Visum benodig[121]
Vlag van Mosambiek Mosambiek Visum nie benodig[122] 3 maande
Vlag van Mianmar Mianmar Visum benodig[123] eVisum vanaf 2015.[124]
Vlag van Namibië Namibië Visum nie benodig[125] 3 maande
Vlag van Nauru Nauru Visum met aankoms[126]
Vlag van Nederland Nederland Visum benodig[127] Schengen-visum benodig
Vlag van Nepal Nepal Visum met aankoms[128] 90 dae
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Visum nie benodig[129] 3 maande
Vlag van Nicaragua Nicaragua Visum nie benodig[130] 90 dae
Vlag van Niger Niger Visum benodig[131]
Vlag van Nigerië Nigerië Visum benodig[132]
Vlag van Noord-Masedonië Noord-Masedonië Visum benodig[133]
Vlag van Noorweë Noorweë Visum benodig[134] Schengen-visum benodig
Vlag van Oekraïne Oekraïne Visum benodig[135]
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan Visum benodig[136]
Vlag van Oman Oman Visum met aankoms[137]
Vlag van Oostenryk Oostenryk Visum benodig[138] Schengen-visum benodig
Vlag van Oos-Timor Oos-Timor Visum met aankoms[139] 30 dae
Vlag van Pakistan Pakistan Visum benodig[140]
Vlag van Palau Palau Visum met aankoms[141] 30 dae
Vlag van Panama Panama Visum nie benodig[142] 180 dae
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee Visum benodig[143]
Vlag van Paraguay Paraguay Visum nie benodig[144] 90 dae
Vlag van Peru Peru Visum nie benodig[145] 180 dae
Vlag van Pole Pole Visum benodig[146] Schengen-visum benodig
Vlag van Portugal Portugal Visum benodig[147] Schengen-visum benodig
Vlag van Roemenië Roemenië Visum benodig[148]
Vlag van Rusland Rusland Visum nie benodig[149] 90 dae in 180-dae tyd
Vlag van Rwanda Rwanda Visum nie benodig[150] 90 dae
Vlag van Samoa Samoa Visum met aankoms[151] 60 dae
Vlag van San Marino San Marino Visum benodig[152]
Vlag van São Tomé en Príncipe São Tomé en Principe Visum benodig[153] Visa word aanlyn bekom.[154]
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Visum benodig[155]
Vlag van Senegal Senegal Visum met aankoms[156] 3 maande
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek Visum benodig[157]
Vlag van Serwië Serwië Visum benodig[158]
Vlag van Seychelle Seychelle Visum met aankoms[159] 1 maand
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone Visum benodig[160]
Vlag van Singapoer Singapoer Visum nie benodig[161] 30 dae
Vlag van St. Kitts en Nevis Sint Kitts en Nevis Visum nie benodig[162] 3 maande
Vlag van St. Lucia Sint Lucia Visum nie benodig[163] 6 weke
Vlag van St. Vincent en die Grenadine Sint Vincent en die Grenadines Visum nie benodig[164] 1 maand
Vlag van Siprus Siprus Visum benodig[165] Dieselfde as die Schengen lande
Vlag van Slowakye Slowakye Visum benodig[166] Schengen-visum benodig
Vlag van Slowenië Slowenië Visum benodig[167] Schengen-visum benodig
Vlag van Salomonseilande Solomoneilande Visum benodig[168]
Vlag van Somalië Somalië Visum met aankoms[169] 30 dae
Vlag van Spanje Spanje Visum benodig[170] Schengen-visum benodig
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka Elektroniese reis vergunning (ETA)[171] 30 dae
Vlag van Soedan Soedan Visum benodig[172]
Vlag van Suid-Soedan Suid-Soedan Visum benodig[173]
Vlag van Suriname Suriname Visum benodig[174]
Vlag van Swede Swede Visum benodig[175] Schengen-visum benodig
Vlag van Switserland Switserland Visum benodig[176] Schengen-visum benodig
Vlag van Sirië Sirië Visum benodig[177]
Vlag van Tsjad Tsjad Visum benodig[178]
Vlag van Tadjikistan Tadjikistan Visum met aankoms[179] 45 dae
Vlag van Tanzanië Tanzanië Visum nie benodig[180] 90 dae
Vlag van Thailand Thailand Visum nie benodig[181] 1 maand (lug) / 15 dae (land)
Vlag van Togo Togo Visum met aankoms[182] 7 dae
Vlag van Tonga Tonga Visum benodig[183]
Vlag van Trinidad en Tobago Trinidad en Tobago Visum nie benodig[184] 90 dae
Vlag van Tsjeggië Tsjeggiese Republiek Visum benodig[185] Schengen-visum benodig
Vlag van Tunisië Tunisië Visum met aankoms[186] 1 maand
Vlag van Turkye Turkye eVisum[187] 3 maande
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan Visum benodig[188]
Vlag van Tuvalu Tuvalu Visum met aankoms[189] 1 maand
Vlag van Uganda Uganda Visum met aankoms[190]
Vlag van Uruguay Uruguay Visum nie benodig[191] 90 dae
Vlag van Vanuatu Vanuatu Visum nie benodig[192] 30 dae
Vlag van Vatikaanstad Vatikaanstad Visum benodig[193]
Vlag van Venezuela Venezuela Visum nie benodig[194] 90 dae
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate Visum benodig[195] Mag aanlyn aansoek doen [196]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Visum benodig[197]
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State van Amerika Visum benodig[198]
Vlag van Viëtnam Viëtnam Visum benodig[199]
Vlag van Ysland Ysland Visum benodig[200] Schengen-visum benodig
Vlag van Zambië Zambië Visum nie benodig[201] 90 dae
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe Visum nie benodig[202] 3 maande

Inenting

[wysig | wysig bron]

Baie Afrika-lande vereis dat alle inkomende passasiers 'n onlangse Internasionale Sertifikaat van Inenting het, insluitend Angola, Benin, Burkina Faso, Kameroen, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Tsjad, die Demokratiese Republiek van die Kongo, die Republiek van die Kongo, Ivoorkus, Ekwatoriaal-Guinee, Gaboen, Ghana, Guinee, Liberië, Mali, Mauritanië, Niger, Rwanda, São Tomé en Principe, Senegal, Sierra Leone, Uganda, Zambië. Sommige ander lande vereis inenting slegs indien die passasier afkomstig is van 'n besmette gebied.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Global Ranking - Visa Restriction Index 2014". Henley & Partners. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2014. Besoek op 31 Julie 2014.
  2. [1]
  3. [2]
  4. [3]
  5. "Identity documents". Ministry of Foreign Affairs and Institutional Relations - Government of Andorra (in Katalaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2016. Besoek op 2 Mei 2011.
  6. [4]
  7. [5]
  8. [6]
  9. [7][dooie skakel]
  10. [8]
  11. "Online lodgement Arrangements for Subclass 600". Department of Immigration and Border Protection. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2014. Besoek op 15 Augustus 2014.
  12. [9][dooie skakel]
  13. [10][dooie skakel]
  14. [11]
  15. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2018. Besoek op 11 Oktober 2014.
  16. [12]
  17. [13]
  18. [14]
  19. [15]
  20. [16]
  21. [17]
  22. [18]
  23. [19]
  24. [20]
  25. [21]
  26. [22]
  27. [23][dooie skakel]
  28. [24]
  29. [25]
  30. [26]
  31. [27]
  32. [28]
  33. [29]
  34. "Esta es la nueva lista de extranjeros que pueden entrar a Colombia temporalmente sin Visa" (in Spaans). Bogotá. 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 2 September 2017.
  35. [30][dooie skakel]
  36. [31]
  37. [32]
  38. [33][dooie skakel]
  39. [34]
  40. [35]
  41. [36]
  42. [37]
  43. [38][dooie skakel]
  44. [39]
  45. [40]
  46. [41]
  47. [42]
  48. [43]
  49. [44]
  50. [45]
  51. [46]
  52. [47]
  53. [48]
  54. [49]
  55. [50][dooie skakel]
  56. [51]
  57. [52]
  58. [53]
  59. [54]
  60. [55]
  61. [56][dooie skakel]
  62. [57]
  63. [58]
  64. [59]
  65. [60]
  66. [61][dooie skakel]
  67. [62][dooie skakel]
  68. [63]
  69. [64]
  70. [65]
  71. [66]
  72. [67][dooie skakel]
  73. [68]
  74. "Visa at International Airport Felix Houphouet Boigny in Abidjan". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2017. Besoek op 11 Oktober 2014.
  75. [69][dooie skakel]
  76. [70]
  77. [71][dooie skakel]
  78. [72]
  79. [73][dooie skakel]
  80. [74]
  81. [75]
  82. [76]
  83. [77]
  84. [78]
  85. [79]
  86. [80]
  87. [81][dooie skakel]
  88. [82][dooie skakel]
  89. [83]
  90. [84]
  91. [85]
  92. [86]
  93. [87]
  94. [88]
  95. [89][dooie skakel]
  96. [90]
  97. [91]
  98. [92]
  99. [93]
  100. [94]
  101. [95][dooie skakel]
  102. [96]
  103. [97]
  104. [98][dooie skakel]
  105. [99]
  106. [100]
  107. [101]
  108. [102]
  109. [103]
  110. [104]
  111. [105]
  112. [106]
  113. [107]
  114. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2016. Besoek op 11 Oktober 2014.
  115. [108][dooie skakel]
  116. [109][dooie skakel]
  117. [110]
  118. [111]
  119. [112]
  120. [113]
  121. [114][dooie skakel]
  122. [115][dooie skakel]
  123. [116][dooie skakel]
  124. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013. Besoek op 11 Oktober 2014.
  125. [117]
  126. [118]
  127. [119][dooie skakel]
  128. [120]
  129. [121]
  130. [122]
  131. [123]
  132. [124]
  133. [125]
  134. [126]
  135. [127]
  136. [128][dooie skakel]
  137. [129]
  138. [130]
  139. [131]
  140. [132]
  141. [133]
  142. [134]
  143. [135][dooie skakel]
  144. [136]
  145. [137]
  146. [138][dooie skakel]
  147. [139]
  148. [140]
  149. [141][dooie skakel]
  150. [142][dooie skakel]
  151. [143]
  152. [144]
  153. [145]
  154. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2015. Besoek op 11 Oktober 2014.
  155. [146]
  156. [147]
  157. [148]
  158. [149][dooie skakel]
  159. [150]
  160. [151][dooie skakel]
  161. [152]
  162. [153][dooie skakel]
  163. [154]
  164. [155]
  165. [156][dooie skakel]
  166. [157][dooie skakel]
  167. [158]
  168. [159]
  169. [160]
  170. [161][dooie skakel]
  171. [162]
  172. [163]
  173. [164]
  174. [165]
  175. [166]
  176. [167]
  177. [168]
  178. [169]
  179. [170]
  180. [171]
  181. [172]
  182. [173]
  183. [174][dooie skakel]
  184. [175][dooie skakel]
  185. [176]
  186. [177]
  187. [178]
  188. [179][dooie skakel]
  189. [180][dooie skakel]
  190. [181][dooie skakel]
  191. [182]
  192. [183]
  193. [184]
  194. [185]
  195. [186]
  196. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2019. Besoek op 13 Augustus 2021.
  197. [187][dooie skakel]
  198. [188]
  199. [189]
  200. [190]
  201. [191]
  202. [192]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?