For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Virat Kohli.

Virat Kohli

Virat Kohli
Kohli in 2017
Gebore 5 November 1988 (1988-11-05) (35 jaar oud)
Delhi, Indië
Lengte 1,75 m
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regshandig
Rol Kolwer, Kaptein
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Indië
Toetsdebuut (no 269) 20 Junie 2011 v Wes-Indië
EDI debuut (no 175) 18 Augustus 2008 v Sri Lanka
EDI hempno. 18
T20I debuut (no 31) 12 Junie 2010 v Zimbabwe
T20I hempno. 18
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
2006–present Delhi krieketspan
2008–present Royal Challengers Bangalore (spanno. 18)
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI T20 1e rang
Wedstryde 77 219 62 98
Lopies aangeteken 6,613 10,385 2,102 7,803
Kolfgemiddeld 53.76 59.68 48.88 53.81
100s/50s 25/20 39/48 0/18 27/23
Hoogste telling 243 183 90 243
Aflewerings geboul 163 641 146 631
Paaltjies 0 4 4 3
Boulgemiddeld 166.25 49.50 110.00
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 0 0 0
Beste boulontleding 1/15 1/13 2/42
Vangskote/Stonkings 63/– 101/– 28/– 94/–
Bron: ESPNcricinfo, 18 Januarie 2019

Virat Kohli (gebore 5 November 1988) is 'n Indiese krieketspeler en tans kaptein van die Indiese nasionale krieketspan. Kohli word as een van die beste kolwers in die wêreld en 'n elegante regterhandskolwer beskou.[1]

Hy was kaptein van die Indiese o/19-span wat die 2008 o/19-krieketwêreldbeker in Maleisië gewen het en het 'n paar maande later sy EDI-debuut vir Indië teen Sri Lanka op die ouderdom van 19 gemaak. Hy het sy Toetsdebuut in 2011 gemaak.

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Virat Kohli is op 5 November 1988 in Delhi gebore.[2] Sy pa, Prem Kohli, was 'n prokureur en sy ma, Saroj Kohli, 'n huisvrou.[3] Hy het 'n ouer broer, Vikas, en 'n ouer suster, Bhavna.[4] Volgens sy familie sou Kohli 'n krieketkolf optel en rondswaai en vir sy pa vra om vir hom te boul, toe hy drie jaar oud was.[5]

Internationale Loopbaan

[wysig | wysig bron]

In Augustus 2008 is Kohli in die EDI vir die toer in Sri Lanka benoem. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofeë in 2009, 2013 en 2017, die krieketwêreldbekertoernooie in Krieketwêreldbeker 2011, 2015 en 2019, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2012, 2014, 2016, 2021 en 2022 vir Indië gespeel. Hy was ook 'n lid van die Indiese wenspan tydens die T20I-wêreldbeker 2024.[6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "ICC World Twenty20: Virat Kohli best batsman in the world, says Sunil Gavaskar". India Today. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2017. Besoek op 13 Julie 2016.
  2. (en) "Even today the money cricketers make is not enough: Kapil Dev in conversation with Virat Kohli". India Today. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2017. Besoek op 6 Oktober 2015.
  3. (en) "Virat changed after his dad's death: Mother". Times of India. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2018. Besoek op 22 April 2015.
  4. (en) Lokendra Pratap Sahi (7 Maart 2011). "Being aggressive comes naturally: Virat Kohli – Young turk speaks about his likes and Dislikes". The Telegraph. Calcutta, India. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2012. Besoek op 13 Maart 2012.
  5. (en) "This is Virat". The Cricket Monthly. ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2019. Besoek op 3 Junie 2015.
  6. (en) Andrew Fidel Fernando (29 Junie 2024). "Bumrah and Hardik script stunning comeback to lead India to T20 World Cup glory". ESPNcricinfo.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Virat Kohli
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?