For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Verdrag van Maastricht.

Verdrag van Maastricht

Die lande wat die verdrag in 1992 onderteken het.

Die Verdrag van Maastricht (amptelik die Verdrag betreffende die Europese Unie, kortweg EU-Verdrag) is op 7 Februarie 1992 in Maastricht onderteken en het die Europese Unie opgerig. Die verdrag het op 1 November 1993 in werking getree.

Die verdrag is deur alle destydse lidstate van die Europese Gemeenskappe: België, Denemarke, Duitsland, Griekeland, Spanje, Frankryk, Ierland, Italië, Luxemburg, Nederland, Portugal en die Verenigde Koninkryk onderteken.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

In die 1970s en 1980s het in Europa talle organisasies bestaan wat deelgebiede van die Europese eenwording gedek het. Dit het tot verwarring en tot gemors met geld gelei. Dit was veral Altiero Spinelli wat getrag het om dit te verander en verbeter. Die Franse president François Mitterrand het ingesien dat die groot veranderings in Europa aan die einde van die Koue Oorlog vereis dat Frankryk sy veto teen verder integrasie opgee en dit het tot die Verdrag van Maastricht gelei, wat die bestaande organisasies in een Europese Unie saamgevat het. Aanvanklik het die nuwe Unie 'n pilaarstruktuur geken. In later verdrae (Lissabon 2009) is dit afgeskaf.

Pilarestruktuur

[wysig | wysig bron]
Monument in Maastricht

Daar was drie pilare:

  1. Die Europese Gemeenskappe
  2. Die gemeenskaplike buitelandse en veiligheidsbeleid
  3. Justisie en binnelandse sake

Die eerste pilaar, die Europese Gemeenskappe was die grootste deel hiervan en dit het bestaan uit

  1. Die Europese Gemeenskap, wat daarvoor Europese Ekonomiese Gemeenskap was.
  2. Euratom
  3. Die Europese Gemeenskap vir Kole en Staal (EGKS)

Gewysigde verdrae

[wysig | wysig bron]

Die Verdrag van Parys (1951) wat die EGKS geskep het en die Verdrag van Rome (1957) wat Euratom en EEG geskep het, is gewysig en die EEG se naam is gewysig in Europese Gemeenskap omdat dit op talle ander gebiede aktief geword het as net die ekonomiese mark. In die verdrag is byvoorbeeld bepaal dat 'n Ekonomiese en Monetêre Unie (EMU) gevorm word wat eers gepoog het om die munte van Europa aanmekaar te koppel en later tot die invoering van die euro gelei het. Om dit moontlik te maak is daar afsprake gemaak oor die "Maastrichtnorm" wat lidstate verplig het om op hulle begroting seker reëls in ag te neem. Verder is 'n raamwerk aangeneem waarbinne verder politieke en ekonomiese eenwording plaas kon hê.

Die Verdrag van Maastricht is later gewysig en uitgebrei deur

  1. Die Verdrag van Amsterdam (1997)
  2. Die Verdrag van Nice (2001)
  3. Die Verdrag van Lissabon (2007)

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Nederlandse Wikipedia. Sien bron.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Onderteken
In werking
Dokument
1948
1948
Brussel
1951
1952
Paris
1954
1955
Modified Brussel
1957
1958
Rome
1965
1967
Samesmelting Verdrag
1975
N/A
Europese Raad
1986
1987
Europese Akte
1992
1993
Maastricht
1997
1999
Amsterdam
2001
2003
Nice
2007
2009
Lissabon
                       
Pylerstruktuur van die Europese Unie:  
Europese Gemeenskap (EG):  
Europese Atoomenergie Gemeenskap (EAG)
Europese Gemeenskap vir Kole en Staal (EGKS) Verdrag 2002 beëindig Europese Unie (EU)
    Europese Ekonomiese Gemeenskap (EEG) Europese Gemeenskap (EG)
    TREVI Justisie en Binnelandse Sake (JBS)  
  Polisiële en justisiële samewerking in strafsake (PJSS)
  Europese politieke samewerking (EPS) Gemeenskaplik buitelands en veiligheidsbeleid (GBVB)
Ongekonsolideerde liggame Wes-Europese Unie (WEU)    
Verdrag 2010 beëindig  
                   
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Verdrag van Maastricht
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?