For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Ulster Rugby.

Ulster Rugby

Ulster
Unie Ierse Rugbyvoetbalunie
Bynaam(e) Die Ulstermanne
Stigting 1879
Stadion Kingspan-stadion, Belfast
Kapasiteit 18 196
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Jono Gibbes
Kaptein(s) Rory Best
Liga(s) Guiness Pro14
2017-’18 7de
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 221 Roger Wilson
Meeste punte 1 585 David Humphreys
Meeste drieë 71 Andrew Trimble
Amptelike webwerf
www.ulsterrugby.com

Ulster Rugby ((ga) Rugbaí Uladh) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker. Die span verteenwoordig die IRVU Ulster-tak, wat een van die vier hooftakke van die IRVU is, en is verantwoordelik vir rugby in die geografiese provinsie van Munster, wat uit drie distrikte in Noord-Ierland en drie distrikte in die Republiek van Ierland bestaan.

Ulster se tuiswedstryde word op die Kingspan-stadion in Belfast gespeel en daar is plek vir onderskeidelik 18 196 toeskouers. Die span speel hoofsaaklik in wit en die span se wapen bestaan uit ’n rooi hand, na aanleiding van die vlag van Ulster, binne twee rugbyballe.

Tuisveld

[wysig | wysig bron]
Kingspan-stadion

Die Kingspan-stadion, tot 2014 bekend as Ravenhill-stadion, is sedert 1923 die tuisveld van Ulster Rugby. Daar is twee Rugbywêreldbekerwedstryde en verskeie wedstryde van die Ierse nasionale rugbyspan gespeel.

Die eerste herontwikkeling van die stadion is in 2009 voltooi met die opening van die Premium-paviljoen.

Weens toenemende ondersteuning van die span in die afgelope jare het die herontwikkeling van die stadion voortgeduur. Twee nuwe paviljoene is gebou aan die Aquinas- en Memorial-ente van die veld. Die ou hoofpaviljoen is gesloop om plek te maak vir ’n nuwe, moderne paviljoen wat vir die eerste keer in die Heinekenbekerkwarteindstryd teen Saracens op 5 April 2014 gebruik is. Die herbou van die stadion is vroeg in 2014 voltooi en die stadion is amptelik in Mei 2014 geopen met ’n Pro12-wedstryd teen Leinster.[1] Die herbou het die kapasiteit van die stadion van ±12 000 na 18 196 verhoog. Die stadion mag gevolglik kwarteindstryde van die Europese Rugbykampioenebeker en eindstryde van die Pro14 aanbied.[2] Die Gesinspaviljoen bevat die oefensentrum vir Ulster.

Huidige span

[wysig | wysig bron]

Ulster se span vir die 2017-’18-seisoen:

Stutte

  • Rodney Ah You
  • Callum Black
  • Vlag van Suid-Afrika Wiehahn Herbst
  • Ross Kane
  • Kyle McCall
  • Tommy O’Hagan
  • Johnny Simpson
  • Vlag van Suid-Afrika Schalk van der Merwe
  • Andrew Warwick

Hakers

  • John Andrew
  • Rory Best
  • Rob Herring

Slotte

  • Vlag van Engeland Peter Browne
  • Iain Henderson
  • Alan O’Connor
  • Kieran Treadwell
 

Losvoorspelers

  • Vlag van Suid-Afrika Marcell Coetzee
  • Vlag van Suid-Afrika Jean Deysel
  • Robbie Diack
  • Chris Henry
  • Matthew Rea
  • Sean Reidy
  • Clive Ross

Skrumskakels

  • Aaron Cairns
  • John Cooney
  • Paul Marshall
  • David Shanahan

Losskakels

  • Vlag van Engeland Brett Herron
  • Paddy Jackson
  • Vlag van Australië Christian Lealiifano
  • Johnny McPhillips
 

Senters

  • Darren Cave
  • Luke Marshall
  • Stuart McCloskey
  • Stuart Olding
  • Callum Patterson
  • Jared Payne
  • Jacob Stockdale

Vleuels

  • Tommy Bowe
  • Craig Gilroy
  • Rob Lyttle
  • Jack Owens
  • Andrew Trimble

Heelagters

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Ulster Rugby
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?