For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for UEFA Europa-beker.

UEFA Europa-beker

UEFA Europa-beker
Europese Sokkerkampioenskap 2028
Beskrywing.
Coupe Henri Delauney, die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Sokker
Gestig 1958
Eienaar UEFA
Inwydingseisoen 1960
Deelnemende lande Europa
Aantal spanne 24
Mees onlangse kampioen Vlag van Spanje Spanje (2024)

Die UEFA Europa-beker (Engels: UEFA European Football Championship) is 'n sokkertoernooi wat al om die vier jaar deur UEFA vir nasionale sokkerspanne in Europa georganiseer word. Die toernooi word altyd tussen twee FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooie beslis, en word na die Wêreldbeker as die belangrikste internasionale sokkertoernooi ter wêreld beskou. In 1960 is die Europese kampioenskap vir die eerste keer beslis. Spanje het met vier keer die meeste EK's gewen, gevolg deur Duitsland met drie, asook Frankryk en Italië met elk twee titels. Spanje is tans die kampioen, nadat hulle tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2024 in Duitsland hul vierde titel ingepalm het.

Tussen 1960 en 1976 neem vier lande aan die toernooi deel en sedertdien vind kwalifiserende wedstryde plaas. In 1980 word die deelnemende lande tot agt uitgebrei en in 1996 tot 16. Die laaste uitbreiding in aantal lande vind in 2016 plaas, vanaf hierdie jaar neem 24 lande aan die eindronde deel.

Die huidige formaat van die kampioenskap behels sedert 2016 24 spanne wat meeding om die titel by stadions in die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer een maand. Hierdie fase word gewoonlik die Europese kampioenskap genoem. Die kwalifiserende fase vind oor 'n periode van een jaar voor die kampioenskap plaas, waartydens bepaal word welke spanne kwalifiseer. Die gasheerland(e) kry 'n outomatiese plasing. Tot in 2016 het die wenner van die mees onlangse UEFA Europa-beker vir die daaropvolgende Sokker-Konfederasiebeker gekwalifiseer.[1] Dié toernooi is in Maart 2019 egter deur FIFA geskrap.

Die mees onlangse toernooi het in 2024 in verskeie stede van Duitsland plaasgevind. Die volgende toernooi sal in 2028 in die Verenigde Koninkryk en die Republiek Ierland aangebied word.

Uitslae

[wysig | wysig bron]
Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1960 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2:1 e. T. Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 2:0 Vlag van Frankryk Frankryk 4
1964 Vlag van Spanje Spanje Vlag van Spanje Spanje 2:1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van Hongarye Hongarye 3:1 e. T. Vlag van Denemarke Denemarke 4
1968 Vlag van Italië Italië Vlag van Italië Italië 1:1 e. T. / 2:0 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Engeland Engeland 2:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 4
1972 Vlag van België België Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van België België 2:1 Vlag van Hongarye Hongarye 4
1976 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 2:2 e. T.
5:3 n. S.
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Nederland Nederland 3:2 e. T. Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 4
1980 Vlag van Italië Italië Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2:1 Vlag van België België Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 1:1
9:8 n. S.
Vlag van Italië Italië 8
Jaar Land(e) Wenner Telling Tweede plek Semifinaliste
1984 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Frankryk Frankryk 2:0 Vlag van Spanje Spanje Vlag van Denemarke Denemarke en Vlag van Portugal Portugal 8
1988 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Vlag van Nederland Nederland 2:0 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland en Vlag van Italië Italië 8
1992 Vlag van Swede Swede Vlag van Denemarke Denemarke 2:0 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Nederland Nederland en Vlag van Swede Swede 8
1996 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Duitsland Duitsland 2:1 n. Gd Flag of the Czech Republic Tsjeggië Vlag van Engeland Engeland en Vlag van Frankryk Frankryk 16
2000 Vlag van België België
Vlag van Nederland Nederland
Vlag van Frankryk Frankryk 2:1 n. Gd Vlag van Italië Italië Vlag van Nederland Nederland en Vlag van Portugal Portugal 16
2004 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Griekeland Griekeland 1:0 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Nederland Nederland en Flag of the Czech Republic Tsjeggië 16
2008 Vlag van Oostenryk Oostenryk
Vlag van Switserland Switserland
Vlag van Spanje Spanje 1:0 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Rusland Rusland en Vlag van Turkye Turkye 16
2012
Oorsig
Vlag van Pole Pole
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Spanje Spanje 4:0 Vlag van Italië Italië Vlag van Duitsland Duitsland en Vlag van Portugal Portugal 16
2016
Oorsig
Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Portugal Portugal 1:0 e. T. Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Duitsland Duitsland en Vlag van Wallis Wallis 24
2020 Flag of Europe Europa Vlag van Italië Italië 1:1 e. T.
3:2 n. S.
Vlag van Engeland Engeland Vlag van Spanje Spanje en Vlag van Denemarke Denemarke 24
2024 Vlag van Duitsland Duitsland Vlag van Spanje Spanje 2:1 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Frankryk Frankryk en Vlag van Nederland Nederland 24
2028 Flag of Ireland Ierland
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
24
2032 Vlag van Italië Italië
Vlag van Turkye Turkye
24

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titels Jaar/Jare
1 Vlag van Spanje Spanje 4 1964, 2008, 2012, 2024
2 Vlag van Duitsland Duitsland 3 1972, 1980, 1996
3 Vlag van Frankryk Frankryk 2 1984, 2000
Vlag van Italië Italië 2 1968, 2020
5 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 1 1960
Flag of the Czech Republic Tsjeggië 1 1976
Vlag van Nederland Nederland 1 1988
Vlag van Denemarke Denemarke 1 1992
Vlag van Griekeland Griekeland 1 2004
Vlag van Portugal Portugal 1 2016

Eerste deelnames

[wysig | wysig bron]
1960 Vlag van Frankryk Frankryk Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye
1964 Vlag van Denemarke Denemarke Vlag van Spanje Spanje Vlag van Hongarye Hongarye
1968 Vlag van Engeland Engeland Vlag van Italië Italië
1972 Vlag van België België Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
1976 Vlag van Nederland Nederland
1980 Vlag van Griekeland Griekeland
1984 Vlag van Portugal Portugal Vlag van Roemenië Roemenië
1988 Flag of Ireland Ierland
1992 (Flag of the CIS Gemenebes van Onafhanklike State) Vlag van Swede Swede Vlag van Skotland Skotland
1996 Vlag van Bulgarye Bulgarye Vlag van Kroasië Kroasië (Vlag van Rusland Rusland) Vlag van Switserland Switserland
(Flag of the Czech Republic Tsjeggië) Vlag van Turkye Turkye
2000 (Vlag van Serwië en Montenegro Serwië en Montenegro) Vlag van Noorweë Noorweë Vlag van Slowenië Slowenië
2004 Vlag van Letland Letland
2008 Vlag van Oostenryk Oostenryk Vlag van Pole Pole
2012 Vlag van Oekraïne Oekraïne
2016 Vlag van Albanië Albanië Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland (Vlag van Slowakye Slowakye) Vlag van Wallis Wallis
Vlag van Ysland Ysland
2020 Vlag van Finland Finland (Flag of the Republic of Macedonia Noord-Masedonië)
2024 Vlag van Georgië Georgië (Vlag van Serwië Serwië)

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "2005/2006 season: final worldwide matchday to be 14 May 2006". FIFA. 19 Desember 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Maart 2020. Besoek op 17 Maart 2020.
  • (de) Hardy Grüne: Fußball EM Enzyklopädie 1960–2008. Agon Sportverlag, Kassel 2004, ISBN 3-89784-241-6.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
UEFA Europa-beker
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?