For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Tsjernobil-kernramp.

Tsjernobil-kernramp

Ligging van die Tsjernobil-kernkragaanleg

Die Tsjernobil-kernramp (ook na verwys as die Tsjernobil-ongeluk) was 'n katastrofiese kernongeluk wat op 26 April 1986 plaasgevind het in die Tsjernobil-kernkragsentrale naby die dorp Pripyat in die Oekraïne (destyds amptelik die Oekraïense SSR), wat onder die direkte jurisdiksie van die sentrale owerhede van die Sowjetunie gestaan het. 'n Ontploffing en brand het groot hoeveelhede radioaktiewe deeltjies in die atmosfeer vrygestel, wat oor die grootste deel van die westelike USSR en Europa versprei het.

Die Tsjernobil-ramp was die ergste kernkragongeluk in die geskiedenis in terme van koste en ongevalle. Dit is een van slegs twee geklassifiseer as 'n vlak 7 gebeurtenis (die maksimum klassifikasie) op die "International Nuclear Event" skaal, die ander is die Fukushima Daiichi-kernramp van Japan in 2011.[1] Die stryd om die besoedeling te beperk en 'n groter katastrofe te voorkom, het uiteindelik meer as 500 000 werkers betrek en 'n geskatte 18 miljard roebels gekos.[2] Tydens die ongeluk is 31 mense dood, maar langtermyneffekte soos kanker word nog ondersoek.

Die verlate stad Pripyat met die Tsjernobil-aanleg op die agtergrond
Die kernreaktor in 2006, 20 jaar na die ongeluk, omhul deur 'n sarkofaag van staal en beton om lekkasie van radioaktiewe deeltjies te beperk.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Black, Richard (12 April 2011). "Fukushima: As Bad as Chernobyl?" (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 20 Augustus 2011.
  2. Gorbachev, Mikhail (1996), interview in Johnson, Thomas, The Battle of Chernobyl op YouTube, film, Discovery Channel, verkry 19 Februarie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Tsjernobil-kernramp
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?