For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Trondheimsfjord.

Trondheimsfjord

Die Trondheimsfjord
'n Kusvuur in die Trondheimsfjord

Die Trondheimfjord (Noors: Trondheimsfjorden) is die derde langste fjord van Noorweë met 'n lengte van 130 kilometer. Die fjord was reeds in die Wiking-tydperk 'n beduidende waterweg.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die fjord lê in die weste van Sentraal-Noorweë en strek vanuit Ørland in die weste tot by Steinkjer. Die stad Trondheim is die naamgewer van die fjord wat sy diepste punt met 627 meter benede seevlak naby Agdenes bereik. Die grootste eilande in die fjord is Ytterøy en Tautra.

Die vlaktes oos en suid van die fjord maak deel uit van Noorweë se mees geskikte landbougebiede. Die bergagtige Fosen-skiereiland is in die weste en noordweste geleë en dien as 'n natuurlike beskerming teen die sterk kuswinde.

Stede en nywerhede

[wysig | wysig bron]

Die stede Stjørdal, Levanger en Steinkjer is aan die oostelike en noordelike kus van die Trondheimsfjord geleë. Verdal is die setel van die skeepswerf Aker Verdal wat groot olie- en gasboorplatforms bou. 'n Skeepswerf in Rissa bou plesierbote soos die luukse passasierskip The World.

Natuur

[wysig | wysig bron]

Die fjord pronk met 'n ryk mariene fauna met meer as 90 visspesies. Dit is ook 'n habitat vir steenkoralle soos Lophelia pertusa.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Trondheimsfjord
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?