For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Vuurland.

Vuurland

Vuurland
Inheemse naam: Tierra del Fuego
Kaart van Vuurland en die Straat van Magellaan
Kaart van Vuurland en die Straat van Magellaan
Geografie

Ligging Argentinië en Chili, Atlantiese en Stille Oseaan
Koördinate 54°06′S 68°36′W / 54.100°S 68.600°W / -54.100; -68.600

Hoofeilande Isla Grande de Tierra del Fuego, Hoste, Navarino, Gordon, Wollastone, Noir, Staten, Hermite, Santa Inés, Clarence, Dawson, Capitán Aracena, Londonderry, Picton, Lennox, Nueva, Diego Ramírez, O'Brien en Desolación-eilande
Oppervlakte 73 753 vk km
Hoogste punt Monte Shipton 2 580 m
Administrasie
Vlag van Argentinië Argentinië
Provinsie Tierra del Fuego

Hoofstad Ushuaia
Grootste stad Ushuaia (56 956)

Vlag van Chili Chili
Streek Magallanes y la Antártica Chilena
Hoofstad Porvenir
Grootste stad Porvenir (5 907)

Demografie
Bevolking 135 000

Vuurland (Spaans: Tierra del Fuego, [ˈtjera ðel ˈfweɣo]) is 'n eilandgroep geleë aan die suidelike einde van Suid-Amerika wat verdeel is tussen die twee lande Argentinië en Chili en tot die streek van Patagonië behoort. Die eiland word in die noorde deur die Straat van Magellaan van die vasteland geskei, grens in die weste aan die Stille Oseaan en in die ooste aan die Atlantiese Oseaan. In die noordooste is die Falkland-eilande, in die ooste Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande en in die suide is Antarktika saam met die Suidelike Orkneyeilande en die Suidelike Shetlandeilande geleë. Verder suid volg die Suidelike Oseaan en die Antarktiese Skiereiland.

Nasa-Satellietbeeld van Vuurland

Isla Grande de Tierra del Fuego is in 1520 deur die Portugese ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellaan tydens sy wêreldomwenteling vir Europa ontdek en na waargenome snagse ligte langs die kus genoem. Vuurland is in 1881 langs die lengtegraad 68° 36′ W in 'n oostelike deel vir Argentinië (Tierra del Fuego-provinsie) en 'n westelike deel vir Chile (Magallanes-streek) verdeel.

Vuurland beslaan 'n oppervlakte van 73 753 km², waarvan meer as die helfte aan die hoofeiland Isla Grande de Tierra del Fuego behoort.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vuurland.
  • (en) "Tierra del Fuego". Encyclopædia Britannica. Besoek op 3 Mei 2020.
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Vuurland
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?