For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Thebe, Griekeland.

Thebe, Griekeland

Thebe

Θήβα
Stad
Oorblyfsels van die Kadmea, die sentrale skanswerke van antieke Thebe
Oorblyfsels van die Kadmea, die sentrale skanswerke van antieke Thebe
Thebe is in Greece
Thebe
Thebe
Koördinate: 38°19′N 23°19′O / 38.317°N 23.317°O / 38.317; 23.317
LandVlag van Griekeland Griekeland
StreekSentraal-Griekeland
Streeks-eenheidBoeotia
Oppervlak
 • Totaal822,9 km2 (318 vk. myl)
Hoogte
215 m (705 ft)
Bevolking
 • Totaal37 524
 • Digtheid46/km2 (118/vk. myl)
Poskode
32200
Skakelkodes22620
Webwerfwww.thiva.gr

Thebe (Antieke Grieks: Θῆβαι, Thēbai, Moderne Grieks: Θήβα, Thiva), is 'n stad in Griekeland, geleë aan die noordekant van die Kithaeron-bergreeks, wat Boiotië skei van Attika, en aan die suidelike rand van die Boiotiese vlakte. Dit het 'n belangrike rol in Griekse mitologie gespeel, as die ligging van die verhale van Kadmos, Oedipos, Dionysos en andere. Argeologiese uitgrawing in en rondom Thebe het 'n Mykeense nedersetting en kleitablette onthul, in die B-lineêre skriftipe, aanduidend van die Bronstydse belang van die ligging. In antieke tye, was Thebe die grootste stad van die streek Boiotië en leier van die Boiotiese konfederasie. Dit was 'n oortuigde teenstander van antieke Athene, en het hul by die Perse geskaar tydens die inval van 480 v.C. onder leiding van Ahasveros. Thebaanse magte het die mag van Sparta tot 'n val gebring in die Veldslag van Leuktra in 371 v.C., onder leiding van hul aanvoerder Epaminondas. Die Heilige Troep van Thebe ('n elite militêre eenheid) het opspraakwekkend gesneuwel in die slag van Chaironeia in 338 v.C. teen Philippos II en Alexander die Grote. Voor die uitdelging deur Alexander in 335 v.C., was Thebe 'n leidende mag in Griekse geskiedenis, en was tydens die Makedoniese verowering van Griekeland die mees dominante stadstaat. In die Bisantynse era was die stad 'n erkenne verskaffer van systowwe. Die moderne stad beskik oor 'n argeologiese museum, die oorblyfsels van die Kadmea (Bronstyd en latere vestings), en verstrooide antieke artefakte. Moderne Thebe is die grootste dorp van Boiotië. Dit is geleë langs hoofweg E962, sowat 4 km suid van die aansluiting met die E75.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Thebe, Griekeland
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?