For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Thaogerivier.

Thaogerivier

Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Thaogerivier
Stroomgebied Botswana
Oorsprong oos uit die Okavangorivier
Monding Botswana
Ngamimeer
Oorsprong-hoogte 930 m
Monding-hoogte 930 m
Ligging van Thaogerivier op 'n kaart (Botswana)
Thaogerivier
Thaogerivier
Koördinate: 20°27′0″S 22°36′0″O / 20.45000°S 22.60000°O / -20.45000; 22.60000

Die Thaogerivier (Taogerivier, Taokherivier) was 'n rivier in die noordweste van Botswana.

Hierdie omuramba draai op ongeveer 18° suid en 22° oos uit die Okavangorivier. Daarna loop dit suidwaarts om die mees westelike grens van die Okavangodelta te vorm. Dit vloei verby die dorpe Gumare, Nokaneng, Tsau, Sehithura na die Ngamimeer.

Tot in die laaste dekade van die 19de eeu het die rivier water verskaf aan die Ngamimeer. Die rivier is baie gebruik vir die vervoer van graan op vlotte gemaak van papirus. Verslete vlotte is dikwels sommer agtergelaat en het mettertyd die stroom so geblokkeer dat die rivier opgehou het met vloei. Die Thaogerivier en die panne in die omgewing van Tsau het heeltemal opgedroog en sand het die weiding begin bedek.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]
  • jstor.org
  • researchgate.net
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Thaogerivier
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?