For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Terugwerkend.

Terugwerkend

'n Wet wat terugwerkend is (ex post facto - Latyn vir "van ná die aksie" of "ná die feite") is 'n wet wat die wetlike gevolge (of status) van aksies wat daartoe verbind is terugwerkend verander.

Soms maak regerings beslissings wat gestel word asof hulle in werking was voordat die uitspraak nog gemaak was. Dit beteken dat hulle terugwerkend is.

Aan die positiewe kant kan jy 'n salarisverhoging kry wat terugwerkend is. Dit beteken dat jy meer betaal word as wat aan die begin ooreengekom is vir werk wat jy reeds gedoen het.

In die industrie verander tegniese spesifikasies gereeld. Indien 'n spesifikasie verander is dit gewoonlik nie terugwerkend nie. Dit beteken dat die huidige toerusting steeds aan die ou spesifikasie kan voldoen mits niks verander word nie. Indien die deurset van die toerusting egter verhoog word, moet aan die nuwe spesifikasie voldoen word. 'n Spesifikasie kan egter ook terugwerkend verander. In so 'n geval moet alle huidige toerusting wat nie aan die nuwe spesifikasie voldoen nie, so gou moontlik vervang word met toerusting wat aan die nuwe spesifikasie voldoen.

En, terugwerkende giere in die klerebedryf hou vintage klerewinkels steeds in besigheid.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Terugwerkend
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?