For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for TP Mazembe.

TP Mazembe

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
TP Mazembe
Volle naam Tout Puissant Mazembe
Stigting 1939
Tuisveld Stade Frederic Kibassa Maliba, Lubumbashi
Kapasiteit 35 000
Voorsitter Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Moïse Katumbi Chapwe
Afrigter Vlag van Senegal Lamine N'Diaye
Liga Linafoot
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

TP Mazembe is 'n Kongolese sokkerspan in Lubumbashi, wat in die Linafoot (Kongo se hoogste sokkerafdeling) speel. Die Rave (hulle bynaam) speel hulle tuiswedstryde in die Stade Frederic Kibassa Maliba, wat 'n kapasiteit van 35 000 toeskouers het. Mazembe is een van die sterkste klubs in Kongo en in Afrika. Die span het vier keer die CAF Champions League gewen en was die eerste Afrika span wat die eindstryd om die FIFA Wêreldbeker vir Klubs bereik het (waar hulle vir Internazionale met 3-0 geklop het).

Erelys

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen van DR Kongo (11)
1966, 1967, 1969, 1976, 1987, 2000, 2001, 2006, 2007, 2009, 2011
  • Coupe du Congo (5)
1966, 1967, 1976, 1979, 2000
(naaswenner (1): 2003)
  • CAF Champions League (4)
1967, 1968, 2009, 2010
(naaswenner (2): 1969, 1970)
  • Afrikaanse Bekerwenner-beker (1)
1980
  • Afrikaanse Supercup (2)
2010, 2011
  • Wêreldbeker vir Klubs
(naaswenner (1): 2010)

Bekende sokkerspelers

[wysig | wysig bron]
  • Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Mwepu Ilunga
  • Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Dieumerci Mbokani
  • Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo Tsholola Tshinyama
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
TP Mazembe
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?