For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for T.H. le Roux.

T.H. le Roux

Thomas Hugo le Roux (1883 – 1970) was ‘n prominente akademikus, taalkundige en fonetikus in Afrikaans.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Hy is in Worcester in die Wes-Kaap in Suid-Afrika gebore as Thomas Hugo le Roux, maar het onder sy voorletters T.H le Roux geskryf en publiseer.

Hy behaal ‘n B.A graad in Stellenbosch waarna hy verder studeer aan die Ryksuniversiteit te Leiden (1904 tot 1910) waar hy ‘n doktorsgraad voltooi in Nederlandse letterkunde.

Vanaf Maart 1910 hou hy ‘n professorskap in Nederlands en Moderne Tale (Duits en Frans ingesluit) by die voormalige Transvaalse Universiteit Kollege (later Universiteit van Pretoria genoem) en in 1920 van wat die Departement van Nederlands en Afrikaans, met Germaanse Filosofie bygevoeg in 1928 sodat dit van 1936 bekend staan as die Departement van Afrikaans, Nederlands en Germaanse Taalkunde. Le Roux het verskeie posisies beklee oor die jare, onder andere as raadslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en voorsitter van die Taaladvies Kommittee vir die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK).

Hy tree af by die Universiteit in 1948 en is in 1970 oorlede.

Bydrae tot die Suid-Afrikaanse Teater en die Uitvoerende Kunste

[wysig | wysig bron]

Hy lewer ‘n belangrike bydrae tot die standaardisering van uitspraak en grammatika in Afrikaans (ook by die SAUK). Verder het hy ook tekse redigeer van en die voorwoorde geskryf vir ‘n reeks vereenvoudigde weergawes van dramas deur Vondel: Josef in Dotan (Pretoria, J.H de Busy, 1922), Jefta, J.H de Busy, 1922) Adam in Ballingschap J.H. de Busy, 1923, Gijsbrecht van Amstel (J.H. de Busy, 1925), Lucifer (met J.J Groneweg, J.H. de Busy, 1926), Gebroeders (J.H. de Busy, 1937).

Hy was ook 'n aktiewe voorstander van 'n nasionale teater vanaf 1935 - 1947.

Bronne

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
T.H. le Roux
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?