Suid
Suid is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, oos, en wes.
Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is.
Op die verste suidelike punt van die aarde lê die Suidpool.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir suid.
Windrigtings | |||
---|---|---|---|
Text is available under the CC BY-SA 4.0 license; additional terms may apply.
Images, videos and audio are available under their respective licenses.