For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Sui-dinastie.

Sui-dinastie


Sui-dinastie
Flag
581 – 618 Flag
Ligging of Sui
Ligging of Sui
China onder die bewind van die Sui-dinastie (maroen), omstreeks 609 n.C.
Hoofstad Daxing (581–605)
Luoyang (605–614)
Taal/Tale Middel-Chinees
Godsdiens Boeddhisme
Taoïsme
Konfusianisme
Chinese volksreligie
Regering Monargie
Keiser
 - 581–604 Wen
 - 604–617 Yang
 - 617–618 Gong
Historiese tydperk Antieke tydperk
 - Kroonbestyging van Yang Jian 4 Maart 581
 - Afgeskaf deur Li Yuan 23 Mei 618
Oppervlakte
 - 612 4 100 000 km2
1 583 019 sq mi
Bevolking
 - 609 skatting 46 019 956 
Geldeenheid Chinese munte en banknote

Die Sui-dinastie (581–618 n.C.) was ’n kortstondige Chinese dinastie. Dit het op die Suidelike en Noordelike Dinastieë gevolg nadat keiser Wen van Sui China weer herenig het ná meer as ’n eeu van verdeling tussen Noord en Suid.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Keisers Wen en Yang van Sui het verskeie gesentraliseerde hervormings ingestel om onder meer ekonomiese ongelykheid uit te wis en landbouproduksie te verhoog. Hulle het ook Boeddhisme deur die ryk versprei en aangemoedig en groot bouprojekte aangepak, onder meer ’n uitbreiding van die Groot Muur en die grawe van die Groot Kanaal.

Ná duur en rampspoedige veldtogte teen die Koreaanse koninkryk Goguryeo is die Chinese in 614 verslaan, en daarna het die staat verbrokkel weens ’n reeks volksopstande. Keiser Yang se ministers het hom in 618 vermoor. Intussen het die aristokraat Li Yuan in die noorde ’n opstand gereël en daarna die troon bestyg as keiser Gaozu van Tang. Dit was die begin van die Tang-dinastie, een van die suksesvolste dinastieë in die Chinese gekiedenis.

Die kort bestaan van die Sui-dinastie (net 37 jaar) word toegeskryf aan die groot eise wat aan die burgers gestel is, onder meer swaar belasting en verpligte arbeid aan die groot bouprojekte.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Sui-dinastie
Listen to this article

This browser is not supported by Wikiwand :(
Wikiwand requires a browser with modern capabilities in order to provide you with the best reading experience.
Please download and use one of the following browsers:

This article was just edited, click to reload
This article has been deleted on Wikipedia (Why?)

Back to homepage

Please click Add in the dialog above
Please click Allow in the top-left corner,
then click Install Now in the dialog
Please click Open in the download dialog,
then click Install
Please click the "Downloads" icon in the Safari toolbar, open the first download in the list,
then click Install
{{::$root.activation.text}}

Install Wikiwand

Install on Chrome Install on Firefox
Don't forget to rate us

Tell your friends about Wikiwand!

Gmail Facebook Twitter Link

Enjoying Wikiwand?

Tell your friends and spread the love:
Share on Gmail Share on Facebook Share on Twitter Share on Buffer

Our magic isn't perfect

You can help our automatic cover photo selection by reporting an unsuitable photo.

This photo is visually disturbing This photo is not a good choice

Thank you for helping!


Your input will affect cover photo selection, along with input from other users.

X

Get ready for Wikiwand 2.0 🎉! the new version arrives on September 1st! Don't want to wait?